Kalisto Erries

Kalisto Erries Kalisto Erries

Antonie Tollig en Charl Vermeulen - altyd ‘n groot Heerlikheid om julle by Kalisto te hê! Wat ‘n geseënde aand! Baie dan...
18/02/2020

Antonie Tollig en Charl Vermeulen - altyd ‘n groot Heerlikheid om julle by Kalisto te hê! Wat ‘n geseënde aand! Baie dankie!

2020 is hier en die Erries is gereed vir ‘n wonderlike nuwe jaar! Ons wil elkeen ‘n verskil maak en glo ons is elkeen by...
21/01/2020

2020 is hier en die Erries is gereed vir ‘n wonderlike nuwe jaar! Ons wil elkeen ‘n verskil maak en glo ons is elkeen by die Erries geplaas vir ‘n spesifieke doel en ons is deel van God se groter prentjie!

Yeah niks is lekkerder as Kalistokamp nie!!! Dankie Jesus vir elkeen wat daar was!
28/08/2019

Yeah niks is lekkerder as Kalistokamp nie!!! Dankie Jesus vir elkeen wat daar was!

Gisteraand was reeds kookwater!Sien julle vanaand daar! EHS OUDITORIUM 18:00Baie dankie! ZD Büchling, Lizd Büchling Buch...
28/08/2019

Gisteraand was reeds kookwater!
Sien julle vanaand daar!
EHS OUDITORIUM 18:00
Baie dankie! ZD Büchling, Lizd Büchling Buchling, Antonie Tollig, Ricardo Broxham en Charl Vermeulen! Die Erries is lief vir julle!

Dinsdag en Woensdagaand! Sien jou daar!
27/08/2019

Dinsdag en Woensdagaand! Sien jou daar!

Ons het die derde kwartaal goed afgeskop met heerlike lof en ‘n kragtige woord!“Moenie dat jou sout sy smaak verloor nie...
12/07/2019

Ons het die derde kwartaal goed afgeskop met heerlike lof en ‘n kragtige woord!“Moenie dat jou sout sy smaak verloor nie!” Baie dankie Antonie Tollig! Heerlik as die oud Erries kom kuier! Stefan Kemp, Jenna Lewis, Lana Grobler - julle is kosbaar vir ons! Dankie dat julle kom deel oor julle ervarings op universiteit en ons kom bemoedig!

11/05/2019

Kalisto Erries kamp 14-16 Junie 2019!
Moet nie die geleentheid mis nie! Jou lewe gaan verander en verreik word! Bespreek jou plek voor Maandag! Sien jou daar!

Ds. Oom Frans van den Heever het by die Erries kom kuier en ons het aan sy lippe gehang terwyl hy ons van al sy sendingr...
14/04/2019

Ds. Oom Frans van den Heever het by die Erries kom kuier en ons het aan sy lippe gehang terwyl hy ons van al sy sendingreise vertel het! Die wêreld het Jesus nodig! Dankie weereens aan Antonie Tollig wat die lof gelei het!

Kalisto Erries was bevoorreg om na Mnr Cobus van Dyk se getuienis te luister! Hy het ons aangemoedig om hard te werk en ...
27/02/2019

Kalisto Erries was bevoorreg om na Mnr Cobus van Dyk se getuienis te luister! Hy het ons aangemoedig om hard te werk en die passie wat die Here in elkeen se hart geplaas tot Sy eer te ontwikkel! Dat die Here op die regte tyd die regte deure oopmaak! Ons kon saam met hom en Juf Carika bid en hulle gesin seën waar hulle eersdaags Pretoria toe verhuis.

Address

1 Joubert Street
Ermelo
2351

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalisto Erries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kalisto Erries:

Share