Gereformeerde Kerk Ermelo

Gereformeerde Kerk Ermelo Geloof in aksie! Ons deel die liefde van God met die wêreld!

Ons is dankbaar saam met Elri Breedt wat haar belydenis van geloof Sondag (25 Jan) afgelê het. Ons bid vir haar die Here...
26/01/2026

Ons is dankbaar saam met Elri Breedt wat haar belydenis van geloof Sondag (25 Jan) afgelê het. Ons bid vir haar die Here se seën toe!

22/09/2025
Gemeentestap saam met Gereformeerde Kerk Hendrina/Carolina op 6 September by Kranskloof. Dit was n voorreg om nuwe mense...
21/09/2025

Gemeentestap saam met Gereformeerde Kerk Hendrina/Carolina op 6 September by Kranskloof. Dit was n voorreg om nuwe mense te ontmoet en pragtige landskappe te beleef! 👣

21/09/2025
Ons susters het 'n gesellige damesoggend geniet op 30 Aug. Wat n voorreg om 'n gemeenskap te hê saam met wie ons die Her...
01/09/2025

Ons susters het 'n gesellige damesoggend geniet op 30 Aug. Wat n voorreg om 'n gemeenskap te hê saam met wie ons die Here kan dien en die mooi in die lewe vier!
Dankie Willma Labuschagne vir die pragtige foto's!📷

Kom geniet die dag saam met ons. __________________________________Bespreek vandag nog jou stalletjie 🎉
02/07/2025

Kom geniet die dag saam met ons.
__________________________________
Bespreek vandag nog jou stalletjie 🎉

20/06/2025

Die Wenner van die Jagpakket foto kompetisie 2025🎊

Wat 'n pragtige foto is dit nie - Baie geluk!

Baie dankie aan Rockblend readymix vir die borg, sonder julle sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie.

Dankie aan elke persoon wat 'n kaartjie gekoop het en 'n foto ingeskryf het.
_______________________

TOP 3: (IN GEEN SPESIFIEKE VOLGORDE) Foto geneem deur Lynette Engelbercht.Foto geneem met 'n Apple iPhone 11 by Elandsbe...
20/06/2025

TOP 3:
(IN GEEN SPESIFIEKE VOLGORDE)



Foto geneem deur Lynette Engelbercht.

Foto geneem met 'n Apple iPhone 11 by Elandsberg - Tankwa

Sy sê: Hulle het in Des 24 Tankwa Nasionale Park besoek. Toe sy hierdie uitsig sien was haar woorde: "Hier kan my siel rus vind"

Foto geneem deur Schalk Stapelberg.

Foto geneem met 'n iPhone 16 op plaas Kolwanie, Amsterdam

"18 January 2025 My siel vind rus in Afrika"

Foto geneem deur Carel-Gert Steenkamp.

Foto geneem met 'n Samsung S22 Ultra op plaas Klipfontein, Ermelo.

"15Januarie2025.
Is dankbaar vir die genade wat ons daagliks ontvang van ons Vader vir die mielies en groen veld en die belofte van genade water."

Met trots geborg deur Rockblend readymix.

__________________________
Hou gerus ons blad dop waar ons teen 16:00 die wenner (aangedui deur Rockblend Readymix) van die Jagpakket sal aankondig.📸

19/06/2025

Jagpakket 2025:

Die foto kompetisie se eerste uitdunne. 📸
__________________________________________
Hou gerus ons blad dop waar ons môre die
Top 10
Top 3
& die finale wenner
sal aankondig! 🎉🎊

Met trots geborg deur Rockblend Readymix.
___________________________________________

www.rockblend.co.za

Gereformeerde kerk Ermelo - Jagpakket 2025Met trots geborg deur Rockblend Readymix. ____________________________________...
21/04/2025

Gereformeerde kerk Ermelo - Jagpakket 2025

Met trots geborg deur Rockblend Readymix.
___________________________________________

www.rockblend.co.za

Address

Kleijnhansstraat 18
Ermelo
2350

Telephone

+27793378148

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Ermelo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share