Gereformeerde Kerk Empangeni

Gereformeerde Kerk Empangeni Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Empangeni, Empangeni.

23/12/2023

Ons Kersdiens vind plaas op Sondag, 24 Desember 2023 uit ons Kerkgebou, 9h00. Maandag, 25 Desember 2023, het ons nie 'n erediens nie.

15/12/2023

Ek d**k die probleem rondom die viering van die Bloedrivier gelofte lê meer by sommiges se herinterpretasie daarvan, ná 1952. Ek d**k die gelofte wat aanvanklik in diepe afhanklikheid voor God afgelê is in 1838, word vandag deur baie misbruik as ‘n hoeksteen vir ‘n gebroke teologie.

29/05/2023
Noord Korea is steeds een van die ergs vervolgde lande in die wêreld. Onthou hulle in julle gebede en asb oorweeg dit om...
26/02/2022

Noord Korea is steeds een van die ergs vervolgde lande in die wêreld. Onthou hulle in julle gebede en asb oorweeg dit om Geopende Deure se werk finasieel te ondersteun wat die vervolgde gelowiges in Noord - Korea en regoor die wêreld help waar nodig, met klere, kos, Bybels, opvoeding of wat ookal.

Bae has not always lived in this village. She moved here after she and her husband were caught with a Bible. As soon as North Korean authorities realized the...

Troosdiens - Oom Barries 16 Jan 2022
16/01/2022

Troosdiens - Oom Barries 16 Jan 2022

Address

Empangeni

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Empangeni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share