AGS Lighuis

AGS Lighuis Strewe na Godsgenade, Godsliefde en Godsvrede Ons passie is om 'n plek vir mense te bied waar jy as mens 'n lewensveranderende ervaring met God kan hê!!!

05/06/2011

almal wat vandga hulleself laat doop het, ek is trots op julle en bid dat die Vader julle gaan seën. Pastoor André

05/06/2011

lighuis gemeente julle is wonderlik, en onthou ons begin nou ook met facebesoeke sou u belangstel laat weet ons. Pastoor André

05/06/2011

Alle tiener band members, baie dankie vir great aand, ons waardeer julle baie groete oom pastoor André en Elbie.

05/06/2011

Vanaand se tienerdiens was fantasties!! "Never before seen footage next Sunday evening!!" Iets gebeur dan vir die eerste keer in Lighuis se geskiedenis. Moet dit nie misloop nie!!!

04/06/2011

God will not take you to it if he is not planning to take you through it!! Blessings

01/06/2011

No God -- No Peace. Know God -- Know Peace!

Ons Herderspaar!!
01/06/2011

Ons Herderspaar!!

31/05/2011

Prayer: don't give God instructions, just report for duty!

30/05/2011

If God is your co-pilot, swap seats!

27/05/2011

He who kneels before God can stand before anyone.

Address

Empangeni
3880

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lighuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share