22/12/2023
Kersoggend erediens se tyd het verander....dit is 7:00 Maandagoggend en nie 9:00 soos deur gestuur is nie.
Hoop om almal daar te sien.
Baie gesëende Kersfees vir elkeen van julle. Mag julle 'n wonderlike dag saam met julle geliefdes geniet.