Gereformeerde Gemeente Hoëveld

Gereformeerde Gemeente Hoëveld Aktiwiteite bladsy van die Gereformeerde Gemeente Hoëveld. Pos fotos na: [email protected]

Ons gemeente is deel van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika. Die gemeente het in 2010 ontstaan uit die samesmelting van twee gemeentes, naamlik Witbank en Witbank Suidoos.

17/01/2025
Baie geluk aan die jong lidmate wat vanoggend die geleentheid gehad het om hulle geloof te bely.Mag julle elke dag aanho...
20/10/2024

Baie geluk aan die jong lidmate wat vanoggend die geleentheid gehad het om hulle geloof te bely.

Mag julle elke dag aanhou groei in die krag en genade van die Here.

Baie geluk aan Dave Willer (Ouderling) en Morné Schoeman (Diaken) wat gister in die ampte bevestig is. Mag julle dienswe...
14/10/2024

Baie geluk aan Dave Willer (Ouderling) en Morné Schoeman (Diaken) wat gister in die ampte bevestig is. Mag julle dienswerk tot opbou en uitbou van die Here se kerk wees

Nooi almal wat jy ken en kom geniet die dag saam met ons. Die pryslys vir die vleis volg binnekort......
07/08/2024

Nooi almal wat jy ken en kom geniet die dag saam met ons. Die pryslys vir die vleis volg binnekort......

Die susters werskaf ywerig vir more se liefdesmaal na afloop van die erediens
27/07/2024

Die susters werskaf ywerig vir more se liefdesmaal na afloop van die erediens

Vanoggend was ons kersliggies bederf met ‘n poppekas uit die boonste rakke.Dankie aan almal wat ‘n bydrae gehad het tot ...
21/04/2024

Vanoggend was ons kersliggies bederf met ‘n poppekas uit die boonste rakke.
Dankie aan almal wat ‘n bydrae gehad het tot hierdie lekker produksie 🙏🏻😇⛪️

Kom speel saam, jy weet jy wil. Daar gaan worsbroodjies te koop wees.Kom kuier saam en geniet die aand saam met ons.Die ...
18/02/2024

Kom speel saam, jy weet jy wil. Daar gaan worsbroodjies te koop wees.

Kom kuier saam en geniet die aand saam met ons.

Die susters beplan om die kerksaal verder te verfraai so die geldjie gaan vir 'n goeie saak.

15/02/2024

Oggendoordenking saam met Ds Peter Venter
Skriflesing: HK Sondag 52 V&A 129
Sang: SB. 10-2
Die oordenking is daagliks vanaf 4:30 beskikbaar
Facebook: https://fb.watch/qcfhhdYrSJ/
YouTube: https://youtu.be/Vh0mJEIMZN4
Indien u nood ervaar of hulp wil aanbied, is u welkom om enige van die volgende persone te kontak:
Adrien Van Rooyen +27 71 463 5119
Ds. Peter Venter +27 79 733 8778

14/02/2024

Oggendoordenking saam met Ds Peter Venter
Skriflesing: HK Sondag 52 V&A 128
Sang: SB. 3-4:4 & 5
Die oordenking is daagliks vanaf 4:30 beskikbaar
Facebook: https://fb.watch/qaZyNwVP8H/
YouTube: https://youtu.be/VkZ-033Fo1Q
Indien u nood ervaar of hulp wil aanbied, is u welkom om enige van die volgende persone te kontak:
Adrien Van Rooyen +27 71 463 5119
Ds. Peter Venter +27 79 733 8778

13/02/2024

Oggendoordenking saam met Ds Peter Venter
Skriflesing: HK Sondag 52 V&A 127
Sang: Ps. 146:7 & 8
Die oordenking is daagliks vanaf 4:30 beskikbaar
Facebook: https://fb.watch/q9NRhqWpoS/
YouTube: https://youtu.be/Yg-My2GGZ6o
Indien u nood ervaar of hulp wil aanbied, is u welkom om enige van die volgende persone te kontak:
Adrien Van Rooyen +27 71 463 5119
Ds. Peter Venter +27 79 733 8778

07/02/2024

Oggendoordenking saam met Ds Peter Venter
Skriflesing: HK Sondag 51 V&A 126
Sang: Ps. 32:1
Die oordenking is daagliks vanaf 4:30 beskikbaar
Facebook: https://fb.watch/q1UXOBqahz/
YouTube: https://youtu.be/W10qMUIgAXc
Indien u nood ervaar of hulp wil aanbied, is u welkom om enige van die volgende persone te kontak:
Adrien Van Rooyen +27 71 463 5119
Ds. Peter Venter +27 79 733 8778

Address

H/v Beattylaan En Rhodeslaan
Emalahleni
1035

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Gemeente Hoëveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Gemeente Hoëveld:

Share