19/05/2026
🌿 HUWELIKSDAG KONFERENSIE 2026 🌿
✨ ’n Dag vir jou huwelik. ’n Dag vir jou gesin. ✨
Kom beleef saam met ons ’n besonderse naweek van inspirasie, genesing, groei en geestelike verdieping terwyl ons fokus op God se plan vir die huwelik en gesin. Alle paartjies is hartlik welkom! 💍
🎤 Sprekers:
• Pastoor Luzelle Santos
• Pastoor Pierre & Priscilla Viviers
• Pastoor Leonora Vente
📅 DATUMS:
💛 Saterdag 25 Julie 2026
“’n Dag vir die Huwelik”
⏰ 08:30 – 17:00
💛 Sondag 26 Julie 2026
“’n Dag vir jou en jou gesin”
⏰ 10:00
📍 Plek: GNM Church
💰 Koste: R200 per persoon
☕ Saterdag sluit in:
Middagete, snacks, koffie, tee en sap.
🔔 Besprekings:
Bespreek vroegtydig om jou plek te verseker.
📞 Kontak Deseré:
082 662 1240
🌿 Ons sien uit daarna om hierdie kosbare naweek saam met julle te deel! 💛✨