Goodnews Ministries

Goodnews Ministries Goodnews Ministries Church / Goeie nuus bedieninge. Dienste aangebied in Afrikaans. Sondae 10H00

19/01/2018

2018 Konferensie datums is soos volg:

Vroue Konferensie: 4 - 6 Mei
Manne Eendag Konferensie: 19 Mei
Jeugkamp: 20 - 22 Julie
"Fire" Manne Konferensie: 31 Aug - 2 Sept
Huwelikskonferensie: 17 - 19 Augustus
Kontak die volgende persone indien jy meer inligting benodig of bespreking wil maak. Julle kan nou al begin om betalings te maak en af te betaal, maar al die geld moet betaal wees voor die konferensie.
Vroue & Huwelik: Estia Waldeck 076 791 4386 of Deidre Richards 082 081 9838
Manne: Charl Richards 076 644 6852 of Hendrik Waldeck 082 499 6469
Jeug: Tom de Wet 076 722 0458
Andersins kontak die kerkkantoor (Leonette) 083 607 5295

30/08/2017

Onthou mannekamp die naweek by Olifants River Lodge. Verblyf met LEKKERRR kos ingesluit: Kampering R500 en as jy wil inboek in 'n eenheid is dit R980 per persoon vir die hele naweek. Daar is nog 'n paar plekkies beskikbaar. Sprekers: Danie Botha, William Visser, Pst Ettienne Vente & Ps Pierre Viviers. Bespreek nou by Charl 076 644 6852

Goodnews Ministries Church / Goeie nuus bedieninge. Dienste aangebied in Afrikaans. Sondae 10H00

14/06/2016

18 Junie - Mannekonferensie by Goodnews Ministries. Bespreek jou sitplek by Estia 076 791 4386. Pst Joe vd Berg is die gasspreker. R50 per person, middagete ingesluit.

18/01/2016

Vrouekonferensie die naweek van 20 Mei en Huwelikskonferensie die naweek van 26 Augustus. Besprekings kan gedoen word by Priscilla of Estia. Pryse sal binne die volgende 2 weke deurgegee word, maar kan nou al begin betaal elke maand om jou plekkie te bevestig.

Goodnews Ministries het BAIE PRET!!!  Family Fun Day by Olifants River Lodge... Dankie Chantel van Schalkwyk en span vir...
30/03/2015

Goodnews Ministries het BAIE PRET!!! Family Fun Day by Olifants River Lodge... Dankie Chantel van Schalkwyk en span vir al julle harde werk. Almal het dit baie geniet!

Goodnews se dames weet hoe om te bak!  Lekker CUP CAKE DAG gehad 'n paar weke terug by die kerk.  Dankie julle oulike da...
30/03/2015

Goodnews se dames weet hoe om te bak! Lekker CUP CAKE DAG gehad 'n paar weke terug by die kerk. Dankie julle oulike dames!

Hierdie lyk so lekker ons is jammer ons kan dit nie vandag doen nie ... Maar almal is welkom om Cupcakes saam met ons te...
12/02/2015

Hierdie lyk so lekker ons is jammer ons kan dit nie vandag doen nie ... Maar almal is welkom om Cupcakes saam met ons te kom geniet Sondag na die diens 10:00vm.

Alle gelde ingesamel gaan aan ons stoel projek.

GOODNEWS MINISTRIES bied aan:Worsbroodjie SondagKom geniet 'n worsbroodjie na die diens hierdie komende Sondag, alle win...
03/02/2015

GOODNEWS MINISTRIES bied aan:

Worsbroodjie Sondag

Kom geniet 'n worsbroodjie na die diens hierdie komende Sondag, alle winste gaan aan die stoel projek.

Diens is om 10:00 vm

Ons GOODNEWS RAMMETJIES ...Max & Declan
28/01/2015

Ons GOODNEWS RAMMETJIES ...Max & Declan

Address

Plot 79, Kromdraai, Witbank
Emalahleni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goodnews Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Goodnews Ministries:

Share