VEK Witbank Jeug

VEK Witbank Jeug This page is all about shearing the good news of Jesus Christ with all people because who the Son sets free is free indeed!

Soos almal weet word nie al die Christelike films gewys by die cinema's nie. Maar ons bring al daai films na die kinders...
27/10/2015

Soos almal weet word nie al die Christelike films gewys by die cinema's nie. Maar ons bring al daai films na die kinders van God toe.

Kom geniet hierdie vrydag aand saam met ons die film Suiderkruis

Tyd: 18h30 vir 19h00
Plek: VEK Kruisgenerasie Witbank (h/v Churchill en Plumer straat)
Kostes: R35 p/p

Hoop om almal daar te sien.

19/10/2015
16/10/2015
25/09/2015

Goeie Middag al die Kruisgenerasie Jeug. Onthou vanaand se Jeug en moet nie jou vriend vergeet nie.

Tyd : 18h30 - 20h00
Plek: VEK Kruisgenerasie Witbank ( h/v Churchill en Plumer straat.
Tema: Moet nie n VROT APPEL wees nie

God Bless
Hoop om almal daar te sien.

21/09/2015
18/09/2015

Goeie Middag al die Kruisgenerasie Jeug. Onthou vanaand se Jeug en moet nie jou vriend vergeet nie.
As jy kan bring n 2lt koeldrank of n pak chips/Snack saam dan kan ons lekker sit en kuier

Tyd : 18h30 - 20h00
Plek: VEK Kruisgenerasie Witbank ( h/v Churchill en Plumer straat.
Tema: Ken Mekaar

God Bless
Hoop om almal daar te sien.

16/09/2015

Goeie Middag al die Kruisgenerasie Jeug. Ons begin vrydag aand met nuwe Lewe. Almal is welkom en bring sommer n vriend saam.

Tyd : 18h30 - 20h00
Plek: VEK Kruisgenerasie Witbank ( h/v Churchill en Plumer straat.
Tema: Ken Mekaar

God Bless
Hoop om almal daar te sien.

06/08/2015

Goeie middag aan ons jeug onthou more is dit weer jeug om 18:30 tot 20:00, bring n vriend saam en kom geniet dit

GROETE VEK JEUGGROEP

Wat n blessing
22/06/2015

Wat n blessing

21/04/2015

Datums vir April en Mei 2015
24 April is dit Movie night
01 Mei is lekker 'n vakansiedag...
08 Mei is weer movie night!!
15 Mei kom al die Jeug om half 7 by die kerk saam waar ons lekker kuier en die Here se naam groot maak!! :)
22 Mei is daar ook Jeug
29 Mei kyk ons weer Lekker Movie!

Vir meer info oor watse movies wys gaan kyk gerus op www.crosskine.co.za Sien julle daar!! :)

21/04/2015

Hoe moet Christene leef?
Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was. Filippense 2:5

Address

H/v Plumer En Churchill Laan
Emalahleni
1035

Telephone

082 564 9134

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Witbank Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK Witbank Jeug:

Share