Jeug Hervormde Kerk Suid-Oos Witbank

Jeug Hervormde Kerk Suid-Oos Witbank 'n Plek waar jongmense van die Hervormde gemeente Suid-Oos Witbank kan kom saamgesels, voorstelle ge

13/04/2025
22/08/2021
Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die...
22/08/2021

Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”
MARKUS 12:30‭-‬31 AFR83

Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter

Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê h...
04/04/2021

Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het.
MATTEUS 28:6 AFR83

02/04/2021

Geseënde Paasfees vir Almal.

19/01/2021

Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou en jou bewaar van dodelike siekte. Hy beskut jou onder sy vleuels en is vir jou 'n veilige skuilplek. Sy trou beskerm jou aan alle kante. Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag of vir aanvalle oordag, vir pes wat in die donker toeslaan of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
PSALMS 91:3‭-‬6 AFR83

04/01/2021

Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.
GALASIËRS 6:2 AFR83

Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.
GALASIËRS 6:9 AFR83

Ten slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig.
1 PETRUS 3:8 AFR83

Address

H/v Hans Strydom & Theunis Jansonstraat
Emalahleni
1038

Telephone

013 697 1457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeug Hervormde Kerk Suid-Oos Witbank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share