Nuwe Lewe Kerk / New Life Church

Nuwe Lewe Kerk / New Life Church 'n Lede In Christus Kerk Gemeente. / A Members In Christ Church Assembly. www.nuwelewekerk.co.za Gratis Koffie
(1)

✨ Ons is opgewonde vir die naweek se diens! ✨Kom ervaar God se teenwoordigheid saam met ons. 🙌🤍Bring iemand saam — ons s...
11/06/2026

✨ Ons is opgewonde vir die naweek se diens! ✨

Kom ervaar God se teenwoordigheid saam met ons. 🙌🤍

Bring iemand saam — ons sien uit daarna om jou daar te hê!

Ons sien met groot verwagting uit daarna om Pastoor Gertjie Symens op 21 Junie 2026 by ons te verwelkom.🤍 Bring jou fami...
10/06/2026

Ons sien met groot verwagting uit daarna om Pastoor Gertjie Symens op 21 Junie 2026 by ons te verwelkom.

🤍 Bring jou familie en vriende saam.
✨ Daar is plek vir JOU.

🗓️ Onthou die datum!
🕘 09:00
📍 51 Bothastraat, Elsburg

🙌✨

✨ Gisteroggend het ons Moderator, Corné du Plessis, ons bedien met die Woord. ✨Dit was ’n geseënde oggend waar ons weer ...
08/06/2026

✨ Gisteroggend het ons Moderator, Corné du Plessis, ons bedien met die Woord. ✨

Dit was ’n geseënde oggend waar ons weer herinner is aan Christus se onvoorwaardelike liefde vir ons. 🤍

❤️ Christus het Homself skuldig gemaak aan die hoogste graad van liefde.

“Maar God bewys Sy liefde vir ons juis hierin: Christus het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was.” – Romeine 5:8

🙌✨

✨ There’s a place for you this Sunday! ✨Whether it’s your first visit or you’ve been with us for years, we would love to...
05/06/2026

✨ There’s a place for you this Sunday! ✨

Whether it’s your first visit or you’ve been with us for years, we would love to welcome you.

🕔 10:30
📍 51 Botha Street, Klippoortjie, Elsburg

Come expectant. Leave encouraged. 🤍🙌

✨ “Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.” – Psalm 118:24 ✨Ons nooi jou uit hierdie ...
05/06/2026

✨ “Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.” – Psalm 118:24 ✨

Ons nooi jou uit hierdie Sondag:

🕔 17:00
📍 51 Bothastraat, Klippoortjie, Elsburg

Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. 🤍🙌

“Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom....
02/06/2026

“Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.” – 1 Korintiërs 11:26 🤍

Wat ’n kosbare Nagmaal Sondag was dit nie. Saam het ons die Here aanbid, Sy teenwoordigheid beleef en stilgestaan by die groot liefde en opoffering van Jesus Christus.

Ek was baie bly toe hulle vir my gesê het:Kom ons gaan na die huis van die Here toe.”— Psalm 122:1 🙏Sien jou hierdie Son...
28/05/2026

Ek was baie bly toe hulle vir my gesê het:
Kom ons gaan na die huis van die Here toe.”
— Psalm 122:1 🙏

Sien jou hierdie Sondag!

🗓 31 Mei 2026
🕔 17:00
📍 Bothastraat 51, Elsburg
📍Nuwe Lewe Kerk

Kom ervaar God se teenwoordigheid, lofprysing en ’n woord wat jou gaan bemoedig. 🌟

Almal is welkom! 🤍

27/05/2026
☕️🤍 Ná ’n geseënde Sondagdiens is daar niks beter as lekker koffie, goeie geselskap en saam kuier nie.Dis hier waar vree...
27/05/2026

☕️🤍 Ná ’n geseënde Sondagdiens is daar niks beter as lekker koffie, goeie geselskap en saam kuier nie.
Dis hier waar vreemdelinge familie word en harte saam nader aan God groei. ✨🙌

Ons nooi jou uit na ons dienste!

Address

51 Botha Street
Elsburg
1428

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 10:00
10:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Kerk / New Life Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nuwe Lewe Kerk / New Life Church:

Share