Eldoraigne Familiekerk

Eldoraigne Familiekerk Waar mense God beleef en as volgelinge van Jesus gemeenskappe vernuwe. Welkom by ons familie!

08/09/2026

Hier is Sondag 6 Sept 26 se gesprekgids:

08/09/2026
07/09/2026

Hier is die week se Nuusbrief 7 - 13 September 2026.

31/08/2026

Hier is die week se Nuusbrief 31 Aug - 6 Sept.

SAVE the date!
18/08/2026

SAVE the date!

17/08/2026

Hier is die week se Nuusbrief 17 - 23 Aug.

Eldoraigne Familiekerk   Naweek Wegbreekkamp by Weesgerus.Ons het gekuier, gelag, gerus, gebraai, ernstig geraak, diep g...
16/08/2026

Eldoraigne Familiekerk

Naweek Wegbreekkamp by Weesgerus.
Ons het gekuier, gelag, gerus, gebraai, ernstig geraak, diep gedink, geswem, gestap, ge putt putt..en nog baie meer!
Dit was lekker!
Party het "getent en ge-karavaan", ander was in chalets...
Ons het "behoort", welkom en geliefd gevoel!
Ons was bederf!

Aan God al die eer!

Ons maak volgende jaar dv weer so!!

Address

1045 Henri Avenue
Eldoraigne
0157

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27680318844

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldoraigne Familiekerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Eldoraigne Familiekerk:

Shortcuts

Share