CG Kerk in SA - CR Church in SA

CG Kerk in SA - CR Church in SA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CG Kerk in SA - CR Church in SA, Religious organisation, Eldoraigne.

Die Christelike Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika is ’n Evangeliese Kerk in herlewing gebore, geroep om deur die krag van die Heilige Gees profeties-helend die Woord van God te bedien deur:

1.3.1 die blye boodskap van Christus se verlossing aan die mens te verkondig,
1.3.2 gemeentes as tuistes vir toerusting, bediening en feesviering te vestig tot geestelike opbou van die gelowiges,
1.3.3 ons gem

eenskappe uit gebondenheid, seer en armoede tot vryheid, genesing en hoop te lei. Hiertoe is ons formeel georganiseer om die kerk doeltreffend te bestuur in die uitvoering van sy roeping, terwyl ons sensitief bly vir die vernuwende werking van die Heilige Gees.

08/06/2026

Address

Eldoraigne

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CG Kerk in SA - CR Church in SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to CG Kerk in SA - CR Church in SA:

Share