FgcEersterivier

FgcEersterivier Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from FgcEersterivier, Church, C/O Arum Avenue & Namakwa Street Kleinvlei, Eersterivier.

09/09/2026

Tema : Jou Ompad

Genesis 50:20 - Want julle het wel kwaad teen my bed**k, maar God het dit ten goede ged**k om te doen soos dit vandag is, om n groot volk in die lewe te hou.

The Route May Change, But the Destination Remains the Same.

Josef se reis het ingesluit betrayel, slavery and prison, yet God was leading him toward the palace.

Ek wil jou vandag bemoedig om nooit te vergeet wat God se belofte aan jou was nie. Hy is nie n mens dat Hy sou lieg nie.

Josef was bestem vir die paleis maar hy moes n ompad loop om daar uit te kom. Hy kon God se plan bevraagteken het. Waarom draai alles en almal teen my? Maar sy volharding het gemaak dat hy tog by die regte bestemming beland het.

Miskien wonder jy vandag of die Here nog weet van jou. Jy het al gevra wat kan nog verkeerd loop met my.

My aanmoediging vandag vir jou is - Keep Walking, Keep Trusting and Keep Your Eyes On Jesus.

Exodus 13:17/18 - Maar omdat God bang was dat Israel afvallig sou word het God hulle n ander pad omgevat.

Jou Ompad is nogsteeds opad na die Eindbestemming wat God vir jou lewe ordein het.

Stay Blessed.

FgcEersterivier

"Early will I seek Thee..." - Psalm 63:1-3 🙏Join us for our Mid-week Service as we seek God together. 🩷     FgcEersteriv...
08/09/2026

"Early will I seek Thee..." - Psalm 63:1-3 🙏

Join us for our Mid-week Service as we seek God together. 🩷


FgcEersterivier

08/09/2026

Tema : Pasop Met Wie Jy Jou Geheime Deel

Rigters 16 : 17 - En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gese: Daar het nooit n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is n Nasireèr van God van my moeder se skoot af, as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak Worden wees soos al die mense.

As n kind van God moet jy weet wat jy vir jouself moet hou en wat jy kan deel met andere.

Simson het die fout gemaak om God se geheim ,vir sy lewe, met Delila te deel. Dit het nie net sy ondergang bewerkstellig nie maar ook sy dood veroorsaak.

Psalm 25:14 - Die verborgenheid van die Here is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.
- If He finds you faithful in keeping His secrets He will reveal more secrets to you that will lead to your prosperity and continuel breakthroughs.

Wees versigtig want nie almal is vir jou nie.

Stay Blessed.

FgcEersterivier

FgcEersterivier
07/09/2026

FgcEersterivier

7 Days of  Fasting and Prayer Dag 7 - The Fresh OilPsalm 23:5 - " U maak my hoof vet met olie.."Today we stand together ...
06/09/2026

7 Days of Fasting and Prayer

Dag 7 - The Fresh Oil

Psalm 23:5 - " U maak my hoof vet met olie.."

Today we stand together before the Lord, not trusting in ourselves, but in the God who delights to anoint, empower and send His people.

Oil occupies a significant place throughout the Scriptures. Kings were anointed. Priests were anointed. Prophets were anointed.

The true source of every anointing has always been God Himself.
1 Samuel 16:13 (NIV) - " So Samuel took the horn of oil and anointed him in the presence of his brothers, and from that day on the Spirit of the Lord came powerfully upon David."

Without the Spirit, the oil remained only oil.

Today we not asking God merely to anoint our plans. We are surrendering ourselves to His purposes. Fresh oil has little value unless it rests upon yielded lives.

The oil that may be placed upon our heads today carries profound symbolism.
Yet the true evidence of God's anointing will not be seen while we stand at the altar.

It will be seen tomorrow, at our homes, in our workplaces, our schools, our communities.

May what God has awakened during these days become the posture of our lives. May Christ remain central. May the Holy Spirit have freedom among us. May our churches become places of prayer, holiness, compassion, discipleship and mission.

" Here Am I Lord Send Me."

FgcEersterivier

7 days of Fasting and Prayer Dag 6 - The Listening Church Johannes 10 : 4 - En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, l...
05/09/2026

7 days of Fasting and Prayer

Dag 6 - The Listening Church

Johannes 10 : 4 - En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.

Die Tema : Die Kerk wat die stem van die Here ken en na die stem van die Here luister.

Daar is baie kompeterende stemme wat ons as gelowiges wil confuse. Die distractions maak dat ons nie die stem van die Here kan hoor/ onderskei nie

Sy stem roep ons tot Heiligmaking/ Vergifnis/ Nederigheid / Compassion/ Gehoorsaamheid en Waarheid.

God se begeerte is dat ons nie net Sy stem sal hoor wanneer ons tot bekering kom nie maar dat ons n verhouding met hom sal ontwikkel waar ons daagliks Sy stem hoor en sal uitken tussen baie ander stemme.

Onthou : Die Grootste Salwing/ Anointing is van min waarde as ons ophou om na die stem van die Heilige Gees te luister.

Jesaja 30 : 21 - " ....sal jy n stem agter jou hoor..."

Gebed is nie net om met God te praat nie maar ook om na Hom te luister. Sy stem dui rigting aan.

Laat die wat n oor het hoor wat die Gees aan die Gemeente se.

FgcEersterivier

05/09/2026

Goeie middag Maranatha,

Ons gaan vanaand voort met ons Gebedsessie:

📅 Saterdagaand om 18:00 – _The Listening Church: Joh 10:27_ 👂

Ons sien uit om saam met uhulle in die teenwoordigheid van die Here te vergader. ✨

Blessings 🙏

FgcEersterivier

Day 4 - The Passing MantlePsalm 145 : 4 -  Die een geslag/ generasie prys U werke by die ander, en hulle verkondig U mag...
03/09/2026

Day 4 - The Passing Mantle

Psalm 145 : 4 - Die een geslag/ generasie prys U werke by die ander, en hulle verkondig U magtige werke.

- Die Evangelie word van een generasie na n ander generasie oorgedra. Die Wonders van die Here en die krag van die Heilige Gees word oorgedra van geslag tot geslag.
- Elke Generasie het die verantwoordelikheid om God se Woord oor te dra aan die volgende generasie.

Ons d**k in terme van jare maar God d**k in terme van generasies.
- Moses tot Joshua
- Elia tot Elisa
- Paulus tot Timotheus

A Church that celebrates its past while neglecting it's future has misunderstood the heart of God.
- God rig altyd n volgende generasie op.

May we be remembered as a generation that faithfully passed the fire.

Vraag : Sal die next - Generation weet van God se Wonderwerke asgevolg van hoedat ek gelewe het.

Declaration/Verklaring
Ek verklaar dat die Evangelie nie by my sal eindig nie want deur die Genade van God sal ek di Evangelie getrou oordra aan die volgende generasie.

Pass the mantle to the next-generation.

FgcEersterivier

7 days of Fasting and Prayer Day 3 - The Burning HartSagaria 4 : 6 - Toe antwoord hy en se vir my  : Dit is die woord vs...
02/09/2026

7 days of Fasting and Prayer

Day 3 - The Burning Hart

Sagaria 4 : 6 - Toe antwoord hy en se vir my : Dit is die woord vsn die Here aan Serubbabel, naamlik : Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, se die Here van die leerskare.

Opening Prayer : Lord today we ask once again for a fresh outpouring of Your Spirit. Breathe upon us. Renew us. Revive us.

- The God who breathed upon dry bones has not changed. He still breathes. He still restores. He still revives. He still makes all things new.
- Acts 1 : 8 - But you will receive power when the Holy Spirit comes upon you.
- Revival begins with God.
Question : Am I living today with the same hunger for God's Presence that I once knew. The Holy Spirit invites us into fresh communion every day.

Prayer : Gracious Father renew within us a deep longing for your presence. Fill us afresh with Your Holy Spirit.

Declaration : Today i welcome the Holy Spirit afresh.
Today I choose to walk in step with the Spirit.

FgcEersterivier

Address

C/O Arum Avenue & Namakwa Street Kleinvlei
Eersterivier

Telephone

+27710726954

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FgcEersterivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to FgcEersterivier:

Shortcuts

Share

Category