Nuwe Lewe Sentrum

Nuwe Lewe Sentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nuwe Lewe Sentrum, Church, 70 Tapson Str, Chiselhurst, East London.

24/06/2026

Leer jy jou kinders van Jesus?
Sien hulle by jou die voorbeeld van 'n gehoorsame kind van GOD?
Kom ons leer ons kinders die Woord van GOD soos wat die HERE dit van ons vraπŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™πŸ»

09/06/2026

Het jy al vir JESUS CHRISTUS aangeneem as jou Redder, Saligmaker en Verlosser? As jy dit nog nie gedoen het nie....HY wag vir jou. Die tyd hardloop uit, maak asb. die keuse, dis nog nie te laat nie πŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™πŸ»

29/05/2026

JΓ½ is vir diens gered. Is jy beskikbaar sodat die HERE jou kan gebruik? πŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™πŸ»

22/05/2026

Is jy iemand wat God kan gebruik om ander aan te raak....πŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»
Is jy gewillig om deur Hom gebruik te word?

14/05/2026

Mat. 5:43-48
Ons moet ons vyande liefhΓͺ, sΓͺ die Woord van God.
Sukkel jy daarmee?
Vra die HERE om jou te help en Hy sal jou die krag daarvoor gee πŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™πŸ»

07/05/2026

Jesaja 66:13
Ons Hemelse Vader is daar om ons te troos wanneer ons dit nodig het.
Ek wil ook van hierdie geleentheid gebruik maak om vir elke Moeder dankie te sΓͺ vir wat hulle vir ons beteken. Sonder Moeders sou hierdie wΓͺreld 'n chaos gewees het.
Julle is almal Sterre β­οΈπŸ™πŸ»β€οΈ

01/05/2026

2 KorintiΓ«rs 1:20
Ken jy God se beloftes aan jou?
Leef jy hulle?
Die Woord van God is vol beloftes vir Sy kinders wat Hom liefhet πŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»β€οΈπŸ€

07/04/2026
01/04/2026

Herken jy God se stem wanneer Hy met jou praat.
Hy smag daarna om met jΓ³ΓΊ te praat πŸ™πŸ»πŸ™ŒπŸ»β€οΈ

Address

70 Tapson Str, Chiselhurst
East London

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nuwe Lewe Sentrum:

Share

Category