NG Kerk Buffelsrivier

NG Kerk Buffelsrivier Ons is 'n NG Kerk geleë in Greenfields, Oos London. Laat die Lig van Christus oral skyn!

13/08/2026
08/08/2026

Goeie naand!
U word hiermee uitgenooi na ons erediens more oggend om 9 uur in die NG Kerk Buffelsrivier. Ons Skriflesing is uit 1 Konings 18.
Sien u almal daar!
Kom kuier gerus saam met ons na die erediens in die saal en geniet 'n heerlike koppie koffie of tee.

Ons bak koeksisters die 5de Augustus.  Plaas asseblief u bestelling by Ds. Koos.
01/08/2026

Ons bak koeksisters die 5de Augustus. Plaas asseblief u bestelling by Ds. Koos.

Ons nooi u hartlik uit na ons erediens in Buffelsrivier, Sondag 2 Augustus om 09:00.  Almal welkom!
01/08/2026

Ons nooi u hartlik uit na ons erediens in Buffelsrivier, Sondag 2 Augustus om 09:00. Almal welkom!

Baie bekangrike kennisgewing!!!Ons Koop en Loop geleentheid het geskuif na die 28ste Augustus.  Maak sommer nou al 'n aa...
25/07/2026

Baie bekangrike kennisgewing!!!
Ons Koop en Loop geleentheid het geskuif na die 28ste Augustus. Maak sommer nou al 'n aantekening van die datum. Bestelvorms en meer inligting sal nader aan die tyd deurgegee word.

Ons nooi u uit om Sondag 26 Julie saam met ons as gemeenskap van gelowiges, die nagmaal te vier.  Die erediens in Buffel...
25/07/2026

Ons nooi u uit om Sondag 26 Julie saam met ons as gemeenskap van gelowiges, die nagmaal te vier. Die erediens in Buffelsrivier begin 9 uur. Sien julle almal daar!

Ons bak weer Koeksisters die 22ste Julie. Indien jy wil bestel, gebruik die QR code.  Dit maak Whatsapp oop en jy kan my...
19/07/2026

Ons bak weer Koeksisters die 22ste Julie. Indien jy wil bestel, gebruik die QR code. Dit maak Whatsapp oop en jy kan my dan direk kontak vir jou bestelling.
Versprei hierdie advertensie so ver en wyd as moontlik in Oos London.
Dankie dat ons op julle kan staatmaak!!

Ons nooi almal uit na ons erediens op Christmasrock Sondag om 11:15.  Sien julle almal daar!!
17/07/2026

Ons nooi almal uit na ons erediens op Christmasrock Sondag om 11:15. Sien julle almal daar!!

Ons nooi u almal na ons erediens by die  NG Kerk Buffelsrivier Sondag 12 Julie om 9:00
11/07/2026

Ons nooi u almal na ons erediens by die NG Kerk Buffelsrivier Sondag 12 Julie om 9:00

Address

80 Jan Smuts Avenue, Greenfields
East London
5201

Telephone

+27870927166

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Buffelsrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Buffelsrivier:

Shortcuts

Share