Tygerberg Baptiste Kerk

Tygerberg Baptiste Kerk 'n Afrikaanse Baptiste gemeente wat Bybels, evangelies en hoopvol is Ons verkondig die genade boodskap van die Nuwe Verbond.

Ons is 'n Nuwe Testamentiese plaaslike gemeente wat die Bybel alleenlik en letterlik as die geïnspireerde Woord van God aanvaar en verkondig. Daarmee rus ons gelowiges toe om te groei in 'n waardige lewenswandel, sodat hulle die evangelie van Christus as gekruisig en opgestaan op praktiese maniere teenoor vriende en bure kan uitleef. Dit is dié boodskap wat ons tot bekering wil lei deur geloof in

Christus Jesus alleen, wat ons aanspoor tot liefde vir mekaar en bemoedig met die hoop in Jesus se spoedige terugkoms vir Sy heilige kerk.

Address

15 La Provence Street, Eversdal
Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tygerberg Baptiste Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category