03/05/2026
🌿 **Daar is Hoop** Jy hoef nie alleen hierdeur te gaan nie 🌿
Sukkel jy met angs, depressie, rou of trauma?
Voel jy oorweldig in jou huwelik, ouerskap of persoonlike lewe?
Ek bied Bybelse berading om jou te ondersteun deur:
• Angs & Depressie
• Kindermishandeling & Mishandeling van Vroue
• Rou & Verlies
• Huweliks- & Voorhuwelikse Berading
• Ouerskapleiding
• PTSV (Post-Traumatiese Stresversteuring) & Trauma (Sielswonde, Innerlike Genesing)
• Eetversteurings & Fobies
• Konflikhantering
✨ Dienste beskikbaar:
• Individuele Berading
• Gesig-tot-gesig & Aanlyn Sessies
• Huwelikswerkswinkels
• Motiveringspraatjies
• Deurlopende Gebedslyn
Jy is nie alleen nie. Genesing is moontlik.
📞 **Kontak vandag om ’n afspraak te maak:**
073 228 8006
**Neem die eerste stap na hoop en herstel.**