Maranata C.G. kerk

Maranata C.G. kerk A place where Christ and Christ only is being preached.

22/10/2022

Om God te ken is om vir God lief te wees. Ken Hom in die goed en sleg, voor en teëspoed. Jes.45:5-7.

Creation Ministries look at the scientist and churches understanding of creation. Our children are being bombarded with ...
11/10/2022

Creation Ministries look at the scientist and churches understanding of creation. Our children are being bombarded with this theory as if it is proven facts. Please join us on 15 October 2022, it is for free.

27/09/2022

As jy jou kind reg grootmaak dan hoef jy hom nie reg te maak wanneer hy groot is.

26/02/2022

As die heerlikheid van God en die kragtige werking van die Heilige Gees nie tydens prediking teenwoordig en aktief is nie dan het die koek en tee na die diens meer geestelike en emosionele waarde as die diens.

08/01/2022

As Jesus dan die Christus is, waarom en waarmee sukkel jy? Hy is die Vader se antwoord, waarom wag jy vir 'n ander antwoord, daar is nie 'n ander oppad.

Dankbaar om tannie Annette Smit as lidmaat toe te voeg. Al die eer aan die Hoof van die kerk, Jesus die Christus, die Ee...
19/12/2021

Dankbaar om tannie Annette Smit as lidmaat toe te voeg. Al die eer aan die Hoof van die kerk, Jesus die Christus, die Een wat gesê het, nog die poorte van die hel, nog die verleiding van die bose, nog die listige planne van die Satan, nog die aanvalle van die dier sal Sy kerk oorweldig. Hallelujah amen.

Die Here het hierdie kinders aan ons toevertrou om hulle in Sy weë te skool. Ons sluit die jaar se Kinderbediening af me...
12/12/2021

Die Here het hierdie kinders aan ons toevertrou om hulle in Sy weë te skool. Ons sluit die jaar se Kinderbediening af met dankbare harte. Ons vertrou dat in hierdie groep kerkraadslede en leraars is. Ons vertrou dat hulle almal die Vader se Koninkryk altyd eerste sal stel.

So voeg die Here lidmate by. Dankie Jesus dat U steeds U kerk bou, help ons nou asb om U Koninkryk onverskrokke wêreldwy...
21/11/2021

So voeg die Here lidmate by. Dankie Jesus dat U steeds U kerk bou, help ons nou asb om U Koninkryk onverskrokke wêreldwyd te soek. Hallelujah

En toe kom vertel ons sendeling paar, Danie en Erika Pelser, die twee in die middel,  ons vandag dat ten spyte van al di...
07/11/2021

En toe kom vertel ons sendeling paar, Danie en Erika Pelser, die twee in die middel, ons vandag dat ten spyte van al die negatiewe berigte van die dag God se Koninkryk steeds uitbrei. Dit is lekker om in 'n wenspan te speel, Jesus se span.

En gou is daar geleer, om deel te wees moet jy jou staal in die kombuis ook kan wys.
06/11/2021

En gou is daar geleer, om deel te wees moet jy jou staal in die kombuis ook kan wys.

Ons is opgewonde oor siele wat graag deel van ons groep wil word. Vandag 6 November 2021 het hulle die induksie kursus g...
06/11/2021

Ons is opgewonde oor siele wat graag deel van ons groep wil word. Vandag 6 November 2021 het hulle die induksie kursus gedoen. Baie welkom julle.

08/10/2021

Sondag, 10 Oktober ontdek ons dat daar nie plek vir die merk van die dier op ons is as die seël van God op ons is. Hallelujah

Address

17 Albert Dlomo Road
Durban

Opening Hours

08:30 - 11:00
15:00 - 18:00

Telephone

+27836510561

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maranata C.G. kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Maranata C.G. kerk:

Share