CORE Youth Ministries

CORE Youth Ministries Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CORE Youth Ministries, Religious organisation, Delportshoop.

Dankie vir elkeen wat deel was van n baie geseënde vroue oggend. Die Heilie Gees was so teenwoordig. Dankie Andre, Jéan,...
22/04/2024

Dankie vir elkeen wat deel was van n baie geseënde vroue oggend. Die Heilie Gees was so teenwoordig. Dankie Andre, Jéan, Hilda, Wikus vir die heerlike kos wat julle met soveel liefde voorberei het.

29/06/2022

Wandel met God! Ek wonder of ons werklik besef watse voorreg dit is om kinders te hê? Daar is so baie mense wat graag kinders wil hê, maar nie kan nie weens een of ander onderliggende ding in hul liggame, dan kry jy mense wat kinders het, maar hulle nie waardeer nie! Ek wonder of ons werklik besef dat kinders geskenke van God is, besef jy werklik hoe wonderbaarlik die proses is van die vorming van ń kind binne ń moeder se baarmoeder? ń Mens wat ontstaan uit eintlik niks, net ń eiersel binne ń moeder en ń mikroskopiese klein saadjie van die man, ek d**k nie dat daar enige plantsaad is wat so klein is nie, en wat kan ontwikkel soos met die vorming van ń mens nie! Ek d**k nie ons besef hoe wonderlik die liggaam van die mens aanmekaar geweef word nie, dis net van God! Dan is daardie euwel in ons samelewing, ek en jy is van God en ons besef dit, maar hoeveel van dit het jy aan jou kinders al oorgedra? Dis ongelooflik hoe min ons kinders van die Bybel weet! Hulle weet nie van Moses, of Simson, of Josef, so hier en daar sal iemand iets van Dawid en Golliat weet, hulle hoor en weet van God en Jesus, en dis waar dit eindig, hulle ken nie vir God of Jesus! Al Jesus wat hulle ken is ek en jy, hul pa! Is ons die Bybel se Jesus vir hulle of die wêreldse pa's wat niks met God te doen wil hê nie! Besef ons dat ons voor God gaan verantwoording doen oor hoe ons ons kinders groot gemaak het, besef ons werklik wat gaan die gevolge wees vir ons en ons kinders as jy nie Jesus uitleef vir hulle nie! Daar's ń Engelse sêding; "monkey sees and monkey do!" Ons kinders leef en doen die lewe wat ons aan hulle voorhou en voorstel, wat leef jy uit na jou kinders? Ons kleindogter kuier so biejie by ons, want mamma is besig om haarself weer reg te maak vir haar bevalling nou in Julie! Dis ongelooflik die liefde wat hierdie twee kinders van ons in hierdie klein meisiekind se lewe in geploeg het, wat ń voorreg is dit nie om saam met ń 2 en ń halfjarige dogtertjie deur haar kinder Bybel te blaai en te sien hoe sy vir Jesus uitwys en praat van Hom! Waar is ons ouers? Is ons op die plek waar ons moet wees voor God? Kyk maar net na die verval van ons kinders om ons, hulle ken nie vir Jesus, omdat ons as vaders nie Jesus vir hulle is nie! Dan wonder ons hoekom is ons jeug so opstandig en rebels, hulle ken nie die liefde van God as ń Vader nie, want ons wys en leef dit nie uit nie! Ons kan stry en redeneer so hard as wat ons wil; ons kinders het tot ń val gekom omdat ons as priesters van ons huis nie op ons regmatige plekke is nie; daar is nie verskonings nie, ons almal staan skuldig voor God! Mag ons weer erns maak met God en mag ons weer Jesus vir ons kinders wees, want dan eers kan hulle kinders van God wees, as ons op ons plek is! Ons is almal kinders van God, want Hy het ons geskep, maar ons kan eers waarlik mede erfgename wees as ons in ń persoonlike verhouding met God staan en Jesus aangeneem het as ons persoonlike verlosser en saligmaker! Wees Jesus vir jou kinders en leer hulle van God; God verwag dit van ons! En God sal Homself aan ons kinders openbaar as ons ons kinders aan God voorstel!!!!!!!! Shalom!!!!!!!!!

Kampterrein vir Christelike kampe...nog besig met ontwikkeling...inbox ons gerus vir enige navrae
24/03/2019

Kampterrein vir Christelike kampe...nog besig met ontwikkeling...inbox ons gerus vir enige navrae

Dankie vir elkeen wat deel was van 'n baie geseende kamp hierdie naweek.  Soek die Here terwyl Hy nog te vinde is....
24/03/2019

Dankie vir elkeen wat deel was van 'n baie geseende kamp hierdie naweek. Soek die Here terwyl Hy nog te vinde is....

Wat 'n lekker kamp saam met Chosen Ministries en Mzanzie se jeug!
18/11/2018

Wat 'n lekker kamp saam met Chosen Ministries en Mzanzie se jeug!

Baie dankie vir elke vrou wat deel was van hierdie baie geseende vroue oggend. Heilige Gees was so teenwoordig en het el...
07/10/2018

Baie dankie vir elke vrou wat deel was van hierdie baie geseende vroue oggend. Heilige Gees was so teenwoordig en het elke vrou kom bedien. Al die eer aan die Here!

02/10/2018
Dis nog nie te laat om te bespreek vir ons vroue oggend en vrouekamp nie. Tyd tot Donderdagaand , 4de Oktober om te besp...
02/10/2018

Dis nog nie te laat om te bespreek vir ons vroue oggend en vrouekamp nie. Tyd tot Donderdagaand , 4de Oktober om te bespreek.

Ons ontwikkeling vorder. Kombuis amper klaar....Saal is gereed...Ons het begin met ons kampe. Watch this space!!
02/10/2018

Ons ontwikkeling vorder. Kombuis amper klaar....Saal is gereed...Ons het begin met ons kampe. Watch this space!!

26/04/2017

22 April 2017 will forever be etched in history as the day where over a million South African of all race, gender and age came together to pray for our count...

Can heaven be this magnificent?
28/02/2017

Can heaven be this magnificent?

Lord thank you for this beautiful and blessed new day!
28/02/2017

Lord thank you for this beautiful and blessed new day!

Address

Delportshoop
8377

Telephone

+27796732123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CORE Youth Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to CORE Youth Ministries:

Share