Generaal Delareyfees

Generaal Delareyfees Die Hervormde Kerk Delareyville
Ds Marius Bacon 0832976135
Kerkkantoor 078 945 1910
Samantha Van Wyk 072 840 0750

[email protected]

28/10/2025
Jo Black het gewys waarom hy so gewild is. Hier is hy saam met Berna en Hannes van Coller. Berna is matrone van Huis Del...
13/05/2025

Jo Black het gewys waarom hy so gewild is. Hier is hy saam met Berna en Hannes van Coller. Berna is matrone van Huis Delarey Tehuis vir Bejaardes. Sy het gewerk die dag van die Generaal Delareyfees en Jo Black het haar spesiaal gaan groet omdat sy nie sy vertoning kon bywoon nie.

Pieter Maré is as die Braaiwors wenner van die Generaal Delareyfees aangewys.
13/05/2025

Pieter Maré is as die Braaiwors wenner van die Generaal Delareyfees aangewys.

Baie geluk aan die kompetisie wenners:Pieter Gouws jnr wen die 7 verse en n bulJozef Hugo wen die kragsteunstelselJames ...
07/05/2025

Baie geluk aan die kompetisie wenners:
Pieter Gouws jnr wen die 7 verse en n bul
Jozef Hugo wen die kragsteunstelsel
James Bamberger die naweek vir 2 by Woodside Game Lodge

Baie dankie aan al ons donateurs vir die pryse.
Hokstok Beefmasters https://www.facebook.com/profile.php?id=100063982030669
Ons boere wat die verse geskenk het.
Woodside Game Lodge https://woodsidegamelodge.co.za/
Noordkaap Lewendehawe vir die aanry en versorging van die diere.
https://nklhveilings.co.za/custom-query-distrik/?_sft_category=delareyville
Julle vrygewige harte word opreg waardeer.

Distrik All Categories BD Vermeulen (1) Bertus van Wyk (1) Stephan van Wyk (1) Bertus van Zyl (1) Bloemhof (1) Christiana/Hertzogville (1) Delareyville (2) Ganyesa/Taung (2) Louwna/Lykso/Coetzersdam (1) Magogong/Hartswater (1) Ottosdal/Lichtenburg/Gerdau/Klippan/Coligny (1) Schweizer-Reneke (1) Stel...

Dankie vir almal se harde werk en insette. Die Generaal Delareyfees 2025 was n regte Boerefees en dit in Afrikaans.
06/05/2025

Dankie vir almal se harde werk en insette. Die Generaal Delareyfees 2025 was n regte Boerefees en dit in Afrikaans.

15/04/2025
Generaal Delareyfees hou 'n regte Boerefees in Afrikaans om 100jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier!!Jo Black tr...
14/04/2025

Generaal Delareyfees hou 'n regte Boerefees in Afrikaans om 100jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier!!

Jo Black tree vir 90 minute op en plaaslike kunstenaars.

Dis n groot fees - n regte Boerefees!

05/02/2025

Merk solank die datum op jou kalender. Moenie hierdie groot Boerefees misloop nie.
Uitstallers en stalletjies is welkom. Sien kontak inligting

Address

Goewermentstr 31
Delareyville
2770

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Generaal Delareyfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share