NG Kerk Delareyville

NG Kerk Delareyville Eredienste - Sondae 10vm

02/08/2025
One man's Trash is another man's treasure. Kom spaar GROOT op 9 Nov 2024 vanaf 09:00 tot 14:00 by die Kerksaal van NG De...
04/11/2024

One man's Trash is another man's treasure. Kom spaar GROOT op 9 Nov 2024 vanaf 09:00 tot 14:00 by die Kerksaal van NG Delareyville. Jy kan selfs van jou eie items kom verkoop. LEES ASB net die inligting versigtig deur as jy dalk items wil verkoop

18/09/2023

π‡π”π‹ππ…πŽππƒπ’ π•πˆπ‘ πŽππ’ ππŽπ„π‘π„: ππ‘π€ππƒπ’πŠπ€πƒπ„
Die Dagbestuur van die SBK van Goudland Sinode het op 12 September 2023 vergader en dit goed gedink om 'n Noodfonds vir ons Sinode in die lewe te roep.
Almal van ons is bewus van die verwoestende brande wat in ons sinodale gebied gewoed het en steeds opvlam. Amalia en Schweizer-Reneke omgewing het geweldig skade gelei aan weiding en heelwat diere is verloor.
Ons dank die Here dat daar geen lewensverlies was nie.
Die plan is om te help sover as wat dit vir ons moontlik is.
Ons het reeds met NWK en Voermol onderhandel vir die aankoop van lekke en ander produkte teen 'n spesiale prys.
Ons vra asseblief ook u voorbidding vir die boere wat geraak is en wat letterlik met hul hande in die hare sit.
As dit binne u of u gemeente se vermoΓ« is, en u voel om 'n bydrae te lewer kan u, u bydrae in ons sinodale rekening betaal, geoormerk Noodfonds.
𝐴𝐡𝑆𝐴
𝑁𝐺𝐾 π‘†π‘–π‘›π‘œπ‘‘π‘’ πΊπ‘œπ‘’π‘‘π‘™π‘Žπ‘›π‘‘
π‘‡π‘Žπ‘˜π‘˜π‘œπ‘‘π‘’ 632005
π‘‡π‘—π‘’π‘˜π‘Ÿπ‘’π‘˜π‘’π‘›π‘–π‘›π‘”
1420 1467 08
π•πžπ«π°π²π¬π’π§π : 𝐍𝐨𝐨𝐝𝐟𝐨𝐧𝐝𝐬
Ons vertrou dat u hierdie versoek gunstig sal oorweeg.
Ons bid u gemeente die seΓ«n van die Here toe.
SeΓ«nwense
Dr Grant du Plessis namens die SBK Dagbestuur

Address

Generaal Delarey Straat
Delareyville
2770

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Delareyville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share