Padkos vir die pad

Padkos vir die pad Ek gee inligting deur wat sy bydrae tot mense se emosionele en geestelike welstand

09/06/2026

[PRAAT SAAM] ’n Nuwe privaat Afrikaanse universiteitskampus van sowat R3,2 miljard neem vinnig vorm aan in Pretoria-Oos en die eerste studente gaan na verwagting in Januarie 2028 verwelkom word.

Die kampus word op ’n terrein van 220 hektaar ontwikkel en bouwerk het vroeër vanjaar amptelik begin. Die ontwikkeling vorm deel van een van die grootste private onderwysbeleggings in Suid-Afrika en sal uiteindelik duisende studente kan akkommodeer.

Die kampus sal onder meer leer- en lesingsentrums, ’n biblioteek, laboratoriums, kantore, ’n amfiteater, koffiewinkels, ’n kafeteria en ’n studentesentrum insluit. Studenteverblyf met plek vir 750 inwoners word ook opgerig. Die fasiliteite sal daagliks deur ongeveer 2 500 studente en 400 personeellede gebruik word.

Tydens die bouwerk in 2025 is sowat 360 000 kubieke meter grond verskuif. Die ontwikkeling sluit ook 40 km veseloptiese kabels, 23 km ondergrondse waterpype, 19,3 miljoen liter waterbergingskapasiteit en 30 000 vierkante meter teeroppervlak vir paaie en parkeerareas in.

Wat d**k jy - is daar nog plek vir 'n 100% Afrikaanse universiteit in Suid-Afrika?

22/04/2026

4 likes. "CRL Section 22 Explained: Why Engagement (Not Silence) Is Critical"

22/06/2024

Bernice West · Song · 2024

03/06/2023

Retief Burger · Song · 2023

30/05/2023
https://youtu.be/NbmA1XhW3So
25/04/2023

https://youtu.be/NbmA1XhW3So

Ds. Johann Trollip se oordenking uit 2 Kor. 5:14, 15.Uit ons boekwinkel: "𝘔𝘺 𝘒𝘦𝘳𝘬𝘯𝘰𝘵𝘢𝘣𝘰𝘦𝘬 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘦𝘳𝘦𝘥𝘪𝘦𝘯𝘴". Bestel dit hier: htt...

19/04/2023

Address

Deben

Telephone

+27798225608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Padkos vir die pad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Padkos vir die pad:

Share