NG Gemeente Klipvallei

NG Gemeente Klipvallei Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Gemeente Klipvallei, Religious organisation, Hv Kroonarend en Kareeweg, Daleside.

Kom een kom almal!!! Kom geniet die dag saam met ons en ondersteun ons stalletjies. Oud, Jonk, almal welkom!!! FunrunPan...
04/10/2025

Kom een kom almal!!! Kom geniet die dag saam met ons en ondersteun ons stalletjies. Oud, Jonk, almal welkom!!!

Funrun
Pannekoek
Boerewors Rolle
Jaffels
Koek
Poeding
Plante
Speletjies
Koeldrank
Putt-Putt
Kerrie en Rys
Vleis
Chip n Dip
Beskuit
Houdwerk
Parfuum
Meal Socks
Mugs & Cups
Biltong
Cartoon Bedding
Etc...

Sien julle nou!!!

Hi julle onthou Saterdag is die dag kom neem deel aan die pret.
30/09/2025

Hi julle onthou Saterdag is die dag kom neem deel aan die pret.

Hi Almal.Dis daai tyd van die jaar kom en geniet die dag saam ons.
13/05/2025

Hi Almal.
Dis daai tyd van die jaar kom en geniet die dag saam ons.

02/02/2025

Hi daar almal soos julle weet het ons die 9de Feb ons Valentyns ete. Ons gaan 7 trekkings he teen R20 n inskrywing die pryse is as volg
'n Clicks voucher
'n ete by Creative talents
'n Braaier
'n voucher by vir hare en naels
'n voucher vir pedicure
'N Full body massage en n' voucher vir 'n photo shoots.
Kontak asb vir Annelle by 0744451303 vir kaartjies.👍👍🍞🧁🍔🍰

07/12/2024

Hi almal kom geniet ons Kerssangdiens moreoggend en direk daarna ons ete.🌲🌲🙏🙏

29/11/2024

Ons nooi almal uit na ons kerssang diens die 8ste Des kom en geniet die oggend saam ons daar is n heerlike ete na die tyd. Almal is welkom.

Kom geniet die dag saam ons.
10/10/2024

Kom geniet die dag saam ons.

01/10/2024
18/01/2024

Hi almal gedeelte vir sondag is Markus 10 vs 46 - 52. 🙏🙏🙏

Hi almal dis weer sulke tyd, enige iemand wat belangstel in n stalletjie kan vir Annelle kontak 074 445 1303.
14/04/2023

Hi almal dis weer sulke tyd, enige iemand wat belangstel in n stalletjie kan vir Annelle kontak 074 445 1303.

Address

Hv Kroonarend En Kareeweg
Daleside
1873

Opening Hours

09:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Klipvallei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share