28/01/2020
Lewendige “Live” Uitsending deur “Onder die Vergrootglas”: Agter die gordyn Openbaring 20
Teken Maandag, 17 Feb 2020 om 19:00, aan op Facebook en hoor in jou huis op jou sitkamerstel oor die onderwerp: “Agter die gordyn Openbaring 20 “ wat ondersoek, deursoek gaan word “Onder die Vergrootglas”.
Onthou asseblief “Die Bybyl en die Bybeyl” alleen. Geen mens op die aarde mag enige deel uit laat, of weg laat, of verander in die Woord van God, die Bybel, nie.
Wat d**k julle van die gewone Cell foon lewendig uitsaai?
Kan die waar wees? “Onder Die Vergrootglas”: Het jy al ooit gewonder of die dooies kan kommunikeer? Weet jy wat die watermerk toets is? Wie is die antichris en wat het hy te se in 2020? Kom vind uit waar God se "location point" is.
Kom saam op 'n ware tydsreis die toekoms in. Onweerspreeklike bewyse gaan onder die vergrootglas geopenbaar word. Skokkende bevindings wat jou lewe direk raak - gewaarborg!
Die aanbieder Leon de Villiers, voormalige lektor en motiveringsspreker openbaar op' n opwindende en boeiende wyse nuwe bybelse ontdekkings onder die vergrootglas.
Program. Tien onderwerpe:
1. Is die bybel waar? (10 Feb 2020)
2. "Timetravel" Daniel 2 (11 Feb 2020)
3. God stuur Sy "location pin" (12 Feb 2020)
4. Die ware Jesus voorspel Daniel 9 (13 Feb 2020)
5. WhatsApp uit die graf (14 Feb 2020)
6. Agter die gordyn Openbaring 20 (17 Feb 2020)
7. God se liefdesbrief = 18 Feb 2020 (18 Feb 2020)
8. Die antichris, sit ek op sy skoot? (19 Feb 2020)
9. Geluide van Joh 3:16 (20 Feb 2020)
10. Die watermerk (21 Feb 2020)
10 -21 Februarie 2020
Maandag-Vrydag Om 18:30
By die Houtsaal, in Cullinan
Ligte aandetes sal voorsien word en toesig vir die kleinspan
Vir meer inligting en vir registrasies: Ansie 083 660 2995