25/07/2024
LWC PLANTASIE BIED AAN:
GLOW GROW GO! 🌱
Tiener Welstand & Lewensvaardighede Werkswinkel.
Jy is genooi om deel te neem aan 'n spesiale geleentheid wat gemik is op jou welstand en lewensvaardighede.
Ons nooi jou hartlik uit na die "GLOW GROW GO" Tiener welstand en lewensvaardighede twee dag werkswinkel, waar ons saam gaan ontdek hoe om ons liggaam, siel en gees te versorg vir 'n gebalanseerde lewe.
Datum: 27-28 Sep. 2024
Tyd: 8:00
Plek: LWC Kapel
Kostes: R850 p/persoon (Sluit 2 middagetes in)
Moet dit nie mis nie, registreer hier: https://form.jotform.com/242053452190549
Hierdie werkswinkel bied 'n unieke geleentheid vir tieners om meer te leer oor:
• Selfsorg en Balans
• Emosionele Welstand
• Liggaamlike Gesondheid
Bring gerus 'n vriend saam vir nog meer pret en insig…