08/02/2023
Young adults,
Ons is só opgewonde om julle Woensdagaand weer te sien! 🤩🤩
Quentin sien vreeslik uit daarna om julle met die woord te bedien!🫂
Nooi 'n vriend en kom geniet 'n lekker koppie koffie saam met ons! ☕️
Sien julle 19h00 in die LWC Kapel💒 🤩