Augsburg Landbougimnasium

Augsburg Landbougimnasium Augsburg gaan 2010 in met baie gees! Welkom

16/10/2010

Hey almal!
Maandagaand veem die VCSV afskeid van die Matrieks 2010! Ons gaan lekker piekniek hou, so bring net genoeg chips, koeldrank en allerhande lekker goetertjies saam... Dit belowe om 'n prettige aandjie te wees! Almal van graad 8 tot 12 is welkom.

06/08/2010

Weereens het die Augsburgers hulself bewys en die Dallers vertrap! baie geluk aan al die spanne wat bygedra het tot die sukses van al die wedstryde. Augsies, nou is daar niks wat ons kan keer om Hopefield te oorrompel nie...!

07/04/2010

Aangesien die rugby-manne uitstekende nuus teruggebring het van die Oakdale-toer, sal ons dit vir julle wys om julle lus te maak vir die tweede kwartaal 2010... WEN Brandwag - 18-0 WEN Brackenfel - 15-14 WEN Vredenburg - 40-0 Die kort kwartaal is propvol aktiwiteite, kom ons maak dit die moeite werd!

Address

Clanwilliam

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Augsburg Landbougimnasium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Augsburg Landbougimnasium:

Share