Cederberg Gereformeerde Baptiste Kerk

Cederberg Gereformeerde Baptiste Kerk Kerk blad

01/12/2025

- Memorize the Scripture continuously by statements of what God said. - Read out loud to hear it.- Memorize for your own personal sanctification.

29/11/2025

Sondag kom ons op Koelfontein saam met Familie Smit bymekaar.

21/11/2025

Vir kinders van die Here.
David Miller vertel… (vertaal)
Ek wil vir u sê dat God, Jakob Soeverein en vrylik liefgehad het. Soevereiniteit beteken nie dat ons God kan Vasvat en eis dat Hy ons liefhet nie. God het jou vanoggend lief. Dit is nie omdat Hy moet nie, dit is nie omdat Hy verplig is nie. God het jou vrylik en Soeverein lief. Hy het jou lief omdat Hy jou wil lief hê.

21/11/2025

Sondag is ons saam met Familie Steyl op Citrusdal bymekaar.

14/11/2025

Sondag is ons op Koelfontein saam met Familie Smit bymekaar om die Nagmaal Tafel.

07/11/2025

Sondag is ons op Remhoogte saam met Familie Olivier.

02/11/2025

Erediens van 02 November 2025, gelei deur Dr. Chris Saayman.

29/10/2025

Sondag oggend is ons saam met Familie Muller op Citrusdal bymekaar.
Die verbonde.

27/10/2025

Listen to Johannes no 7 by CEDERBERG Gereformeerde Baptiste Kerk on

22/10/2025

Sondag is ons saam met die gesin De Beer op Bovlei.
Johannes no 7. Hoodstuk 1 v 29 tot 34.
Johannes die Doper getuig duidelik dat Jesus die Messias , Die Christus, die Seun van God is. Hy getuig dit nadat God vir hom dit gewys het met die neerdaal van Die Heilige Gees soos 'n duif op Sy hoof.

U kan die volgende lees ter voorbereiding.
Jesaja 11v 2 En 42 v 1 en 61 v 1 en 2. Asook Lukas 4 v 18 en 19
Bid asb vir Familie Theron.
Groete John.

16/10/2025

Sondag is ons saam met Familie Steyl op Citrusdal bymekaar.

Die Noagse Verbond is 'n onvoorwaardelike verbond, want dit hang nie af van enigiets wat Noag of sy nageslag moes doen om die verbond te vervul nie. Die belofte is gebaseer op God se getrouheid alleen.
Vir die van u wat graag uself voorberei, kan die volgende skrifte lees.
Gen 3:24-4:16; Gen. 6:5-8,,18; Gen. 8:20-9:18 en Jes:54:1-10

12/10/2025

Listen to Johanness no 6 by CEDERBERG Gereformeerde Baptiste Kerk on

Address

Voortrekker Straat
Citrusdal

Opening Hours

10:00 - 23:00

Telephone

+27813635926

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cederberg Gereformeerde Baptiste Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share