VG Kerk Citrusdal

VG Kerk Citrusdal Die VGK Citrusdal is ń biddende gemeente waar Jesus Christus ons bron van hoop en lewe is en waar ons eensgesind uitgaan om dissipel van Jesus te maak.

Ons is Jesus Christus se lig in die Citrusdal

07/12/2022

Oumensies het nog passie

Lidmate van VGK Citrusdal se seniors hou eind jaar afsluiting.
06/12/2022

Lidmate van VGK Citrusdal se seniors hou eind jaar afsluiting.

Ons d**k aan die Fortuin familie wat n geliefde aan die dood afgestaan het.Begrafnis reelings van oom Jannie Fortuin is ...
19/07/2022

Ons d**k aan die Fortuin familie wat n geliefde aan die dood afgestaan het.
Begrafnis reelings van oom Jannie Fortuin is as volg:

Saterdag 23 Julie 22
Huisdiens 9:00 - Dennestraat
Kerkdiens 10:00 - VG Kerk Citrusdal

Goeiedag dit is vandag Aswoensdag en die tweede dag van Maart- die maand waar ons 20 jaar van herlewing vier - dis n tyd...
02/03/2022

Goeiedag dit is vandag Aswoensdag en die tweede dag van Maart- die maand waar ons 20 jaar van herlewing vier - dis n tyd van hertoewyding, mag ons hierdie veertig dae veral fokus op gebed en inkering - d**k aan wat jy deur die krag vd Here wil opgee, d**k aan hoe jy op praktiese maniere ander kan seen en kom ons wei ons toe aan gebed- nie om iets vd Here te ontvang nie maar omdat Hy ons heel beste verdien. Hoop u het n geseende en vrugtevolle lydenstyd

Begrafnisdiens van sus Hector word gelivestream...
05/02/2022

Begrafnisdiens van sus Hector word gelivestream...

Vandag se doopdiens is waargeneem deur ds Coetzee.
05/12/2021

Vandag se doopdiens is waargeneem deur ds Coetzee.

VGK se debutante dinee was baie suksesvol.Aan God alle eer.
05/12/2021

VGK se debutante dinee was baie suksesvol.Aan God alle eer.

07/11/2021

Kerkraad sing vir ds Coetzee op sy verjaardag

Die Here lê dit ook op ds Coetzee se hart om gemeente te self en te seën.
07/11/2021

Die Here lê dit ook op ds Coetzee se hart om gemeente te self en te seën.

Vandag is dit ds Coetzee se verjaardag waar die gemeente organisasies hom geseën het met geskenke.
07/11/2021

Vandag is dit ds Coetzee se verjaardag waar die gemeente organisasies hom geseën het met geskenke.

Address

Citrusdal
7340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VG Kerk Citrusdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share