NG Gemeente Oor-Die-Vaal Christiana

NG Gemeente Oor-Die-Vaal Christiana Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Gemeente Oor-Die-Vaal Christiana, Religious organisation, 39 William Alexander Street, Christiana.

Hoe om jou passie vir die Here weer te kry!
11/10/2020

Hoe om jou passie vir die Here weer te kry!

For I know the plans I have for you,” declares the LORD, β€œplans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future.

Liewe vriend as jy stres wil bestuur en  met 'n glimlag wil lewe, moenie dan mis nie.Lekker dag en week 🌸
06/09/2020

Liewe vriend as jy stres wil bestuur en met 'n glimlag wil lewe, moenie dan mis nie.
Lekker dag en week 🌸

Geniet die res van jou lewe: Hoe om regtig suksesvol te weesMooi dag en week 🌟
30/08/2020

Geniet die res van jou lewe: Hoe om regtig suksesvol te wees
Mooi dag en week 🌟

Geniet vandag en die week!😁🌈
23/08/2020

Geniet vandag en die week!😁🌈

Liewe Vriende Uiteindelik! Moet asseblief nie hierdie mis om vir jouself en jou kinders te wys nie. As jy hierdie luiste...
20/08/2020

Liewe Vriende Uiteindelik!
Moet asseblief nie hierdie mis om vir jouself en jou kinders te wys nie. As jy hierdie luister gaan jy nou dalk regtig vir die eerste maal verstaan hoe ongelooflik die HELE Bybel se waarheid is.

Die eerste video van The Bible Project is in Afrikaans vertaal!
Hierdie video bied β€˜n oorsig oor die hoe die Bybel uiteengesit is en die ongelooflike manier waarop die Ou en Nuwe Testament inmekaar skakel
Lekker luister!

Kyk na ons oorsigvideo van die Nuwe Testament. Hierdie video verduidelik die letterkundige ontwerp van die hele Nuwe Testament en verduidelik hoe dit die sto...

Geniet die dag.
16/08/2020

Geniet die dag.

Vandag se diens.
09/08/2020

Vandag se diens.

Vandag se diens:
02/08/2020

Vandag se diens:

Liewe vriende.Wil jy die lewe geniet. Moenie dan mis nie... Ek worry oor jou. Mooi week πŸ™
26/07/2020

Liewe vriende.
Wil jy die lewe geniet. Moenie dan mis nie... Ek worry oor jou. Mooi week πŸ™

Liewe vriende. Na vele beraadslaging het ons besluit om die eredienste tans op die oomblik op hierdie manier te hanteer....
19/07/2020

Liewe vriende.
Na vele beraadslaging het ons besluit om die eredienste tans op die oomblik op hierdie manier te hanteer.
Wens dit kon anders lief julle en moet asb nie hierdie reeks mis nie.

Hoe kan jy vir die res van jou lewe gelukkig wees.

Kyk gerus oor wat se geloof ons nodig het. En ek bid dat die Here jou sal ontmoet waar jy is. Mooi aand en geseende week...
12/07/2020

Kyk gerus oor wat se geloof ons nodig het. En ek bid dat die Here jou sal ontmoet waar jy is. Mooi aand en geseende week met BAIE goeie gesondheid bid ek jou toe.

Groete Chris

Address

39 William Alexander Street
Christiana
2680

Opening Hours

Monday 11:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27729324572

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Oor-Die-Vaal Christiana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Oor-Die-Vaal Christiana:

Share