Witzenberg Restoration Centre

Witzenberg Restoration Centre Church

Witzenberg Restoration Centre bied op 2 November 2024 hul jaarlikse "High Tea" aan. Kaartjies beloop R100 per persoon. D...
10/09/2024

Witzenberg Restoration Centre bied op 2 November 2024 hul jaarlikse "High Tea" aan.
Kaartjies beloop R100 per persoon.
Deure open om 13H30 ( halftwee) om Dan 15H00 (3 uur) te begin. Met aankoms (ontvangs) gebeur so 'n dingetjie of 2. Ons is opgewonde vir die Here en wat die Here gaan doen met die Diens. God het gepraat en ons het geluister.
As u graag kaartjie tot die geleentheid wil hê kan u my inbox of kontak maak op whatsapp by my nommer 0787332731. Kaartjies is ook beskikbaar by Gemeente lede.
So ek hoop om u daar te sien.
God seën u elkeen 🌷🌹🌷🌹

Ons as Witzenberg Restoration Centre nooi u eerskomende Sondag na hierdie Diens op Nuwe Dorp. Kom met verwagting en kom ...
02/08/2024

Ons as Witzenberg Restoration Centre nooi u eerskomende Sondag na hierdie Diens op Nuwe Dorp. Kom met verwagting en kom dien die Here saam met ons.
Sien u daar 🙌 🙌🙌🙌🙌

Goeiedag almal. Witzenberg Restoration Centre  Kom saam eerskomende Sondag ( sien informasie op Poster).Kom dien die Her...
21/02/2024

Goeiedag almal.

Witzenberg Restoration Centre Kom saam eerskomende Sondag ( sien informasie op Poster).
Kom dien die Here saam met ons.
Hoop om u daar te sien.

Seëngroete in Jesus Naam. Eerskomende Sondag om 3 uur die middag is ons op Nuwe Dorp. Ons nooi u na hierdie Diens. Trek ...
17/02/2024

Seëngroete in Jesus Naam.

Eerskomende Sondag om 3 uur die middag is ons op Nuwe Dorp. Ons nooi u na hierdie Diens.
Trek op met verwagting en kom dien die Here saam met ons.

Sien u daar !!!!!!

28/08/2023

Vroue Ere Diens..... AGS Bella Vista.
Alle eer kom di Here toe. Baie dankie vir alles en mag God u hulle altyd deur seën.

Prediker Prophet Benita Lottering

Tema/Titel ..... Die Verkose een

06/08/2023

Vanoggend se Diens van WRC te Welbedag.
Tema: Vrou wat is die Standaard van jou Vrouwees.
Prediker: Prophet Benita

Eerskomende Sondag. Almal is welkom. Kontak my by 0787332731 vir enige navrae of vervoer doeleindes, want vervoer is bes...
31/07/2023

Eerskomende Sondag. Almal is welkom.
Kontak my by 0787332731 vir enige navrae of vervoer doeleindes, want vervoer is beskikbaar.
Sien u daar.
God ht juis 'n afspraak met ons.
Die Here seën 🙏🙏🙏🙏🙏

Address

26 Van Riebeeck Street
Ceres
6835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witzenberg Restoration Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Witzenberg Restoration Centre:

Share

Category