Hartklop Jeug, VEK Centurion

Hartklop Jeug, VEK Centurion To raise up young warriors for the Kingdom of God that will love others the way Jesus Christ loves us! 1 John 4:19

Hi julle... onthou asb Vrydag is ons Term Ender en ons jol *Jeopardy!!!* Bring ń pak chips en 2L koeldrank en lots of fu...
15/03/2023

Hi julle... onthou asb Vrydag is ons Term Ender en ons jol *Jeopardy!!!*

Bring ń pak chips en 2L koeldrank en lots of fun facts saam jou!! *Jokes ons sal die facts hê om rond te gooi vir Vrydagaand! Sien julle 18:30-21:00 en bring iemand nuut saam jou!! 🌟

Hartklop in ons gemeenskap❤
22/02/2023

Hartklop in ons gemeenskap❤

21/02/2023

Don't miss it guys! Elke Vrydag 18:30-21:00!

Action loaded and readyyyy!! Sien julle 18:30 vanaand... Onthou *3 Ice Skating Tickets* te wen vir die  een wat die mees...
27/01/2023

Action loaded and readyyyy!! Sien julle 18:30 vanaand... Onthou *3 Ice Skating Tickets* te wen vir die een wat die meeste nuwe tieners bring toe!! Merk ook die kalender *25 Februarie* is ons _uitreik/outreach_ in Lyttelton en *1-4 Okt 2023* _Die Groot Jeug Kamp_ en jy kan alreeds begin bespreek. Moenie uitmis in 2023!! Join ons @84 Station Rd, Lyttelton. #2023

05/05/2022
Altelekker Jeug Kampterrein, Ons tieners het die naweek hulle eerste kamp gehad vanaf die pandemie begin het, Wie is ek?...
05/05/2022

Altelekker Jeug Kampterrein, Ons tieners het die naweek hulle eerste kamp gehad vanaf die pandemie begin het, Wie is ek? Ek is n kind van God! En ek is goed genoeg! Hulle het almal hulle eie eye opening experience gehad die naweek en elkeen het n tree of twee nader aan die Here gevat. 🏕🥇🎊

Mug Cakes! 🍰☕️ Ons skop die Kwartaal af met n lekker rustige social aand waar almal net by mekaar kom en mekaar se teenw...
14/04/2022

Mug Cakes! 🍰☕️ Ons skop die Kwartaal af met n lekker rustige social aand waar almal net by mekaar kom en mekaar se teenwoordigheid geniet. Join ons volgende week waar ons begin met kwartaal 2 se nuwe Tema.🌤✨️🎉
(A.g.v langnaweek sal daar nie 15/04 jeug wees nie.)

A spoon full of chocolate helps the medicine go down🍫🤭 Om te sien hoe tieners in Christus veg vir n stukkie sjokolade ka...
25/02/2022

A spoon full of chocolate helps the medicine go down🍫🤭 Om te sien hoe tieners in Christus veg vir n stukkie sjokolade kan net n goeie tyd wees.😂

Vergeet van musical chairs en probeer musical spoons🤭 Stap in die nuwe jaar in met n Deurbreek mindset en vertrou dat jy...
23/02/2022

Vergeet van musical chairs en probeer musical spoons🤭 Stap in die nuwe jaar in met n Deurbreek mindset en vertrou dat jy jou grootste doelwitte sal bereik met God by jou sy🎉🎊

Address

84 Station Street
Centurion
0157

Opening Hours

18:30 - 21:00

Telephone

+27126642577

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop Jeug, VEK Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hartklop Jeug, VEK Centurion:

Share