Geloof Bybel Kollege

Geloof Bybel Kollege Geloof Bybel Kollege is 'n Afrikaanse Bybel Skool vir diegene wat verkies om in Afrikaans te studeer. Ons is die Afrikaanse Hoofkantoor van Faith Bible College.

By Geloof Bybel Kollege word jy opgelei, toegerus en bekragtig vir bedieningsvlak. Dekaan: Willem Groenewald
Prinsipaal: Elma Groenewald

Ons is in staat om die volgende kursusse te sertifiseer en te gradueer:
Jaar 1: Kerk bediening;
Jaar 2: Kerk- en praktiese bediening;
Jaar 3: Bediening in Teologie

Jaar 4 word by Faith Bible College aangebied en is die bedienings hoofkursus in
Christelike Berading of Leierskap.

Address

287 Blackwood Road, Hennopspark
Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geloof Bybel Kollege posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share