Volle Evangelie Kerk Van God Centurion Wes

Volle Evangelie Kerk Van God Centurion Wes MAKARIOS GEMEENTE, Mnandi, Amsterdam street at Potjies en Pennies Venue
Sondae oggende 9h30vm; 18h00. Waar mense omgee vir mense

12/04/2016

Fergus Buchan besoek ons gemeente nou komende Sondag 17 April om 10h00 vm. Almal welkom. Gaan besoek ons webblad op vekcenturionwes.co.za

Ons gemeente braai vir 2016. Die beste gemeente. Lief julle baie.
16/01/2016

Ons gemeente braai vir 2016. Die beste gemeente. Lief julle baie.

18/11/2015

Pastoor Chris Venter 'n Kommisaris van Ede en is bereid om u te help met bekragtiging van 'n huwelik. Kontak hom gerus by 0848050868.

18/11/2015

Is daar enige iemand wat siek is, tuis of in 'n hospitaal wat besoek en gebed nodig het? Gaan jy of iemand wat jy ken deur 'n krisis wat hulp, ondersteuning en gebed nodig het? Dalk het jy of weet jy van iemand wat die Here baie nodig het. Ons doen graag besoeke aan huis of by hospitale in Centurion area. Kontak gerus Pastoor Chris Venter by 0848050868

Ons maak gereed vir Pieter se groot dag. My liewe neef Pieter van Wyk. Ai Pieter baie geluk
14/11/2015

Ons maak gereed vir Pieter se groot dag. My liewe neef Pieter van Wyk. Ai Pieter baie geluk

Pragtige groep mense van ons gemeente
31/10/2015

Pragtige groep mense van ons gemeente

Ons maak ons Vader groot deur lofprysing
31/10/2015

Ons maak ons Vader groot deur lofprysing

Jikskei rivier
31/10/2015

Jikskei rivier

Lekker onder lapa
31/10/2015

Lekker onder lapa

Ons gemeente kuier op Gert Gemay Stefan James Gerda van Jaarsveld se plaas. Hillsand Dales.
31/10/2015

Ons gemeente kuier op Gert Gemay Stefan James Gerda van Jaarsveld se plaas. Hillsand Dales.

03/06/2015

Hennie en Antoinette Riekert baie welkom by ons gemeente.

27/05/2014

Filippense 4:19
En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.

Address

Amsterdam Street
Centurion
0030

Telephone

+27 84 805 0868

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Van God Centurion Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share