AGS Centurion

AGS Centurion Eredienste word gekenmerk aan 'n diep teenwoordigheid van die Heilige Gees, Gees-geinspireerde aanbidding, en inspirerende preke. FOKUS JESUS! (Tema 2026)

Presiderende Pastoor: Pst Rudi Briel.

03/06/2026



📍 145 Alethea Str, Lyttelton, Centurion
🕊️ Eredienste - Sondae, 9:30vm

🌟 Kinderkerk - Sondae 9:30vm
🔥 CORE Jeug Seldienste - Woensdae 6:00nm

24/05/2026

20/05/2026



Pinksterdienste🔥
Sondag, 24 Mei, 9:30 & 18:00.

"EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het,
was hulle almal eendragtig bymekaar.”
Hand. 2:1

        ✔ Gr. RRR tot Gr. 7 🌱✔ CAPS Curriculum 📚✔ Individuele aandag✔ Twee etes per dag 🍎✔ Veilige perseel met sekuritei...
20/05/2026



✔ Gr. RRR tot Gr. 7 🌱
✔ CAPS Curriculum 📚
✔ Individuele aandag
✔ Twee etes per dag 🍎
✔ Veilige perseel met sekuriteit 🛡️
✔ ’n Inspirerende en opbouende omgewing🏆

Besoek ons, of kontak ons vir meer inligting.

Compass Koördineerder:
📞Drienie Theunissen 012 664 2144.

       Ondersteun die Juig inisiatief deur elke maand die tydskrif aan te koop. Elke uitgawe is gevul met bemoediging, i...
18/05/2026



Ondersteun die Juig inisiatief deur elke maand die tydskrif aan te koop. Elke uitgawe is gevul met bemoediging, inspirasie, getuienisse en Bybelse lering om jou wandel met God te versterk.

Geniet hierdie artikel van Pst Rudi Briel wat in die Mei uitgawe verskyn.

        "EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar.”Hand. 2:1
18/05/2026



"EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het,
was hulle almal eendragtig bymekaar.”
Hand. 2:1

13/05/2026



Sondagoggende 9h30.
145 Alethea Str, Lyttelton, Centurion.

10/05/2026
Ons nooi u uit na ons Moedersdag Diens.Geniet spesiale sangitemme vir die hele gesin.145 Alethea Str, Lyttelton, Centuri...
08/05/2026

Ons nooi u uit na ons Moedersdag Diens.
Geniet spesiale sangitemme vir die hele gesin.

145 Alethea Str, Lyttelton, Centurion.
Sondagoggend, 10 Mei, 9:30vm.

Address

145 Alethea Street, Lyttelton
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Sunday 09:30 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Centurion:

Share

Category