Sion Familie Bediening

Sion Familie Bediening Dienste is soos volg:
Sondag Oggende 8:30
Bible School on Wheels Sondag 16:30
Sondag biduur 17:30

Moenie Sondag se diens mis nie
30/05/2026

Moenie Sondag se diens mis nie

Hy het waarlik opgestaan! Baie dankie Elma vir die pragtige boodskap oor Hoop in die Opstanding.
05/04/2026

Hy het waarlik opgestaan! Baie dankie Elma vir die pragtige boodskap oor Hoop in die Opstanding.

04/04/2026

Hy het OPGESTAAN!!!!!!
Kom vier saam met ons Sondag die opstanding van ons Here Jesus om 08:30.

Wat 'n voorreg was dit nie gewees om Vrydag die kruisiging van ons Here Jesus te vier nie. Onthou daar is Hoop in die kr...
04/04/2026

Wat 'n voorreg was dit nie gewees om Vrydag die kruisiging van ons Here Jesus te vier nie. Onthou daar is Hoop in die kruis!

13/03/2026

Middag sé Dames...

Wil net laat weet,ons Dames bid uur van more sal aan geskuif word na die 28st Maart toe..

13/03/2026

14 Maart om 7:00..vroue bid uur..Moet dit nie mis nie...Shalom

Ons wil vandag net Happy Birthday vir Ps Manie sé...Dankie vir als wat jy doen vir ons gemeente..Jy is n rots🙏
07/03/2026

Ons wil vandag net Happy Birthday vir Ps Manie sé...Dankie vir als wat jy doen vir ons gemeente..Jy is n rots🙏

Onthou die Sondag eet ons saam🥧🧁🌮🌯
04/03/2026

Onthou die Sondag eet ons saam🥧🧁🌮🌯

19/02/2026

We are made NEW..🙏

Address

287 Blackwood Str, Hennopspark
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sion Familie Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Sion Familie Bediening:

Shortcuts

Share

Category