16/10/2025
YOOF CONFERENCE!!! Die wêreld is vinnig om jou te “label” — “nie goed genoeg,” “weird,” “failure.”
Maar as jy Jesus ken, verloor elke label sy krag. God gee jou ’n nuwe naam, een wat wys wie jy regtig is — ’n identiteit met meer waarde as wat enige “label” ooit op jou kan plak.
Kom wees deel van hierdie een-dag ervaring vol worship, woord, games, en goeie vibes!