11/09/2026
๐๐๐Hoogtepunt... Sondag begin ons Somer dienste 9uur,๐๐ป๐๐ป๐๐ผ ek sien uit na n baie mooi geleentheismd saam met ons Sondagskool wat soos in Jesus se tyd op die gras kan hoor, "Die beste Lewe nou" ja dit is die Woord kom luister en nee is nie "prosperity preach" ๐คญ nie.
Ook gaan ons na die Diens Demi en Martinus trou en elkeen is welkom...kom vier dit saam met hulle..
As ons krag hou๐ค en ons glo dit sal daar Bybelstudie wees by die huis, 5uur tot 6uur, ek daag jou kom beleef die Woord op n heel besonderse wyse
Dit is n mooi Sondag saam mense wat mekaar liefhet en omgee en kosbaar in die Here se teenwoordigheid saamkom!!
Sien jou daar almal is welkom!!!
Liefdegoete en Seenwense