KSM WIP 20+ (Work in Progress)

KSM WIP 20+ (Work in Progress) Work in Progress (WIP) is 'n jong volwassene groep by Kerksondermure Hippolaan. Ons gesels oor verskeie onderwerpe wat die hart raak. Kontak [email protected]

Elke Woensdag aand om 18:45 in die Sneeubergsaal.

23/02/2026

Hallo julle!

Hierdie week sien ons uit na:
- Dinsdagaand, *Young Adults* vir ons studente, 18:30 by Hippolaan
- Woensdagaand, *Work in Progress* vir ons jong werkendes, 18:30 by Hippolaan
- Vrydagaand - *social* by Midstream (sien info onder)
- Sondagaand, *Glow* aanddiens om 18:30 by Hippolaan

*Social*
Ons hou Mexican fiesta!🥳🪅
Kom kuier en eet lekker saam.
- 27 Februarie
- Kostes is R20 per persoon, betaalbaar op die aand met n kaart masjien.
- 18:30
- Let asb daarop dat die social by *KSM Midstream* plaasvind
- trek iets Mexican aan, nooi jou vriende en registreer op die link hier onder👇🏻

Hallo julle!Hier is jou week se dinge waarna jy kan uitsien:- Dinsdagaand, *Young Adults* vir ons studente, 18:30 by Hip...
16/02/2026

Hallo julle!

Hier is jou week se dinge waarna jy kan uitsien:
- Dinsdagaand, *Young Adults* vir ons studente, 18:30 by Hippolaan
- Woensdagaand, *Work in Progress* vir ons jong werkendes, 18:30 by Hippolaan
- Donderdagaand, *Wysheid, Werk en Lewe* - ons nuwe groep vir jong werkendes by Midstream, 18:30
- Sondagaand, *Glow* aanddiens om 18:30 by Hippolaan

*Social*
27 Februarie by *Midstream*
Sien link vir registrasie hier onder.

https://kerksondermure.churchcenter.com/registrations/events/3463957

11/02/2026

Hallo Wippers!

Ons sien uit om vanaand saam te kuier, 18:30☕

Ons maak verder spasie vir rus en kyk hoe ons in n wêreld wat soveel "burnout" beleef, kan leef en rus soos Jesus.

Kom kuier saam🌿

04/02/2026

Hallo Wippers!

Ons sien jul vanaand 18:30 in ons gewone lokaal.

Ons wil nie in 2026 uitgebrand wees teen die einde van die jaar (of maand...) nie.
Kom hoor vanaand by Chanelle Visser, kliniese sielkundige, hoe ons dit kan voorkom.

We are making room for rest🌿

02/02/2026

Hallo KSM Jongmense!

Ons sien uit daarna om *hierdie week* saam jou te kuier by:
- *Young Adults*, Dinsdagaand, 18:30, Hippolaan, vir al ons studente
- *Work in Progress*, Woensdagaand, 18:30, Hippolaan, vir al ons jong werkendes
- *Glow aanddiens*, Sondagaand, 18:30, Hippolaan, almal welkom!

Volgende *social*:
- 27 Februarie, meer info sal volg

Hou die spasie dop:
- ons is opgewonde om binnekort n geleentheid vir Jongmense te bied by *Midstream* kampus. Ons deel meer besonderhede binnekort.

28/01/2026

Hallo Wippers!

Sien julle vanaand by WIP, 18:30, in Sneeuberg lokaal🤩☕
(Sneeuberg is links om as jy by die hek in kom, verby die kinders se speel area, agter die hoof ouditorium)

Kom kuier saam ✨

Hallo julle!Jy kan uitsien na:- Young Adults Dinsdagaand om 18:30- Work in Progress Woensdagaand om 18:30- jongmense soc...
26/01/2026

Hallo julle!

Jy kan uitsien na:
- Young Adults Dinsdagaand om 18:30
- Work in Progress Woensdagaand om 18:30
- jongmense social Vrydagaand 🥳
Link vir registrasie:
https://kerksondermure.churchcenter.com/registrations/events/3394046

Registrasie sluit teen Woensdag om getalle vas te maak vir die bykos.

Lekker week!

Welkom by KSM Jongmense se eerste social vir die jaar. Jy en jou vriende is uitgenooi om saam met ons te kuier by ons bring-en-braai.Datum: 30 Januarie 2026Tyd: 18:30Plek: KSM Hippolaan Bykosse, eetgerei en vure word voorsienBring eie drinkgoed en vleisKan nie wag om saam met jou te kuier nie!

21/01/2026

Vanaand is WIP afskop🥳

- Sien julle 18:30
- KSM Hippolaan
- Sneeuberg lokaal (na jy ingery het by die hek,draai jy links en ry om die kinder speelplek. Die lokaal is agter die hoof gebou)

Let wel: daar is vanaand n funksie in die hoofgebou, so daar gaan baie karre in die parkeer terrein wees. Kyk uit vir die jongmense wat buite Sneeuberg lokaal kuier en reg is om jou te ontvang.

18/01/2026
18/01/2026

Hallo Wippers!

1 week tot ons afskop🥳
Sien julle 21 Januarie 🎉

Address

Centurion

Opening Hours

09:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KSM WIP 20+ (Work in Progress) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to KSM WIP 20+ (Work in Progress):

Share