Eldo-Chomps

Eldo-Chomps NG Eldoraigne Familie kerk Kinder bediening graad 1 tot graad 6. Asook van 2 en 'n half jaar tot graad R (Mini-Chomps)

09/06/2026
16/04/2026
Hier is die kwartaal datums vir die Chompies. Ons Gesinsdiens (Graad 1 - 6) is 19 April 2026. Kom geniet die besonderse ...
08/04/2026

Hier is die kwartaal datums vir die Chompies. Ons Gesinsdiens (Graad 1 - 6) is 19 April 2026. Kom geniet die besonderse geleentheid saam met ons.

Ons het Sondag 8 Maart 26 heerlik saam met Hercule Steyn gekuier waar hy ons vertel van die sendingwerk wat gedoen word ...
13/03/2026

Ons het Sondag 8 Maart 26 heerlik saam met Hercule Steyn gekuier waar hy ons vertel van die sendingwerk wat gedoen word in Oman en in die Maldives. Dankie Hercule vir 'n insiggewende oggend. Die Chompies het dit baie geniet. Sterkte met die wonderlike werk wat daar gedoen word op die Logos boot.

13/01/2026

Voorspoedige nuwe jaar aan al ons ouers!! Ons begin Sondag 18 Januarie weer. Kom skryf Sondag in of kliek op die skakel en skryf solank jou kind in.
Mini-Chomps (2 jaar (sodra van doeke af) tot 6 jaar:
https://forms.gle/cHkUjni7pBJYwm7p6

Eldo-Chomps Gr1 - Gr6:
https://forms.gle/7KfMYFyjNNHN7GWr7

Ons sien uit om julle weer te sien!

Send a message to learn more

Address

1045 Henri Street
Centurion
0157

Opening Hours

09:00 - 10:00

Telephone

0823072333

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldo-Chomps posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share