Kerksondermure GLOW18h30

Kerksondermure GLOW18h30 Aktuele onderwerpe toegelig uit die Woord. Passievolle worship. 'n Ontspanne plek om God te ontmoet. Goeie koffie en lekker kuier!

15/08/2018
23/02/2018

Vandag is die dag, hoop ons sien jou by die fees!

21/02/2018

Nog net 2 dae tot die jaarlikse Gemeentefees by kerksondermure Midstream en jy is só welkom! Alle etes teen 'n gemiddelde prys van slegs R20. Kom kry sommer kos vir die hele naweek.... Bring al jou vriende en familie en kom kuier en eet lekker!

16/02/2018
05/12/2017

Dankie dankie dankie!! Dankie Vader vir soveel harte wat U wil in hierdie wêreld leef..Dankie vir elke blikkie kos, emmer van Hoop, vrywilliger en bakkie wat U gestuur het om hoop te bring met ongeveer 38Ton voedsel by 17 skole en 61 behoeftige projekte. Dankie vir 66 bakkie vragte voedsel met 'n waarde van oor die R600 000, alles vir U geringstes. Al die hierdie opwinding, al die gebede, al die voedsel en al die liefde en vrede wat dit hierdie feestyd bring, alles net vir U. Al die eer kom U toe Amen...

28/11/2017

Dankie Vader vir U seën op die 2017 Goeie Nuus Kersboom, dankie vir elke stukkie kos waarmee ons monde kan voed hierdie Desember....Dankie vir 5 Geloofsfamilies wat U liggaam gevorm het, U lyftaal geleef het om U wil te laat geskied vir U geringstes...Amen

Address

Hippolaan & Hendrik Verwoerd
Centurion
0000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerksondermure GLOW18h30 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kerksondermure GLOW18h30:

Share