Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie

06/09/2026

Karel Verhoef lei die Oggenddiens.
Karel Verhoef en span lei ons aanbidding.

Baie dankie aan elkeen wat so getrou steeds julle Sondag-Dankoffer en Maandoffer gee. Om vandag jou dankoffer te gee, maak gerus gebruik van een hierdie skakel: http://pvr.co.za/gee
* Internetbetaling: ABSA Tjekrekening: 600 591 355

Gaan loer op ons webwerf: http://www.pvr.co.za
Baie dankie - PvR Bedieningspan

04/09/2026

Was jy by die PvR Dorpsfees?
Vertel ons wat jy die meeste geniet het... die kos... die rugby... die aktiwiteite vir die kinders... die stalletjies... die musiek...?

01/09/2026

September is die begin van 'n Seisoen van Skepping, van Lewe.
Kom ons ontdek hierdie maand opnuut die skoonheid van God se handewerk.

30/08/2026

Arline Potgieter lei die Oggenddiens.
Karel Verhoef en span lei ons aanbidding.

Baie dankie aan elkeen wat so getrou steeds julle Sondag-Dankoffer en Maandoffer gee. Om vandag jou dankoffer te gee, maak gerus gebruik van een hierdie skakel: http://pvr.co.za/gee
* Internetbetaling: ABSA Tjekrekening: 600 591 355

Gaan loer op ons webwerf: http://www.pvr.co.za
Baie dankie - PvR Bedieningspan

23/08/2026

Arline Potgieter lei die Oggenddiens met die tema: "Kan jy sien?"
Karel Verhoef en span lei ons aanbidding.

Baie dankie aan elkeen wat so getrou steeds julle Sondag-Dankoffer en Maandoffer gee. Om vandag jou dankoffer te gee, maak gerus gebruik van een hierdie skakel: http://pvr.co.za/gee
* Internetbetaling: ABSA Tjekrekening: 600 591 355

Gaan loer op ons webwerf: http://www.pvr.co.za
Baie dankie - PvR Bedieningspan

20/08/2026
16/08/2026

Henk Janse van Rensburg lei die Oggenddiens met die tema: "Kan jy sien?"
Karel Verhoef en span lei ons aanbidding.

Baie dankie aan elkeen wat so getrou steeds julle Sondag-Dankoffer en Maandoffer gee. Om vandag jou dankoffer te gee, maak gerus gebruik van een hierdie skakel: http://pvr.co.za/gee
* Internetbetaling: ABSA Tjekrekening: 600 591 355

Gaan loer op ons webwerf: http://www.pvr.co.za
Baie dankie - PvR Bedieningspan

“Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.”Romeine 15:7 (1983)
15/08/2026

“Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.”
Romeine 15:7 (1983)

🚨 BAIE DANKIE aan ons PvR Dorpsfees borge! 🔥💙Julle is die rede vir elke jaar se fenominale sukses. 🙌Superspar Ryneveld, ...
14/08/2026

🚨 BAIE DANKIE aan ons PvR Dorpsfees borge! 🔥💙

Julle is die rede vir elke jaar se fenominale sukses. 🙌

Superspar Ryneveld, Rynepark pharmacy, Dastek, Mad Monkey Adventures, Lyndré Vivier (V4 Marketing), Total Pierre van Ryneveld, Elize De Bruin Properties, Ryneveld Storage, Creative Expression Art Classes & Creative Castles.

Address

14 Baltimore Road, Pierre Van Ryneveld
Centurion
0157

Telephone

+27126621708

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie:

Shortcuts

Share