HalloYouth

HalloYouth HalloYouth, is 'n tienerbediening wat hallo sê vir tieners wat totsiens gesê het vir kerk.

Dit is 'n plek waar vriende familie word en elke tiener anders uitstap as wat hulle in gestap het.

Lente social was ń 10/10, join ons vanaand vir Fliekreeks. Jy wil dit nie mis nie🚗⭐️
08/09/2026

Lente social was ń 10/10, join ons vanaand vir Fliekreeks. Jy wil dit nie mis nie🚗⭐️

06/09/2026

Fliekreeks is hier! Kom kuier Dinsdagaand saam vir die 1ste Fliekreeks van 2026 ➡️ The Super Mario Galaxy Movie

Dress up soos die movie🚗 Sien jou daar.

Recap van laas week se 5 in 7! Join ons more aand vir praise party en social💐
31/08/2026

Recap van laas week se 5 in 7!

Join ons more aand vir praise party en social💐

Baie sterkte aan al die Matrieks met julle Rekordeksamen ! 🎒✏️📘🧃
25/08/2026

Baie sterkte aan al die Matrieks met julle Rekordeksamen ! 🎒✏️📘🧃

20/08/2026

Volgende week is 5 in 7! Nooi iemand saam en kom geniet hierdie powerful boodskappe saam ons.

13/08/2026

HalloYouth se MINNI MIC is terug🎤🎉

Join ons vanaand vir week 2 van die   reeks🙏Nooi jou vriende!
11/08/2026

Join ons vanaand vir week 2 van die reeks🙏

Nooi jou vriende!

Visvang vir Jesus🎣Matteus 28:19Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vade...
04/08/2026

Visvang vir Jesus🎣

Matteus 28:19
Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees

01/08/2026

Ons begin Dinsdag met die reeks “ Eerste”. Nooi jou vriende en kom gesels saam oor gebed 🙏

Laas week het ons gepraat oor Simson. Join ons die week waar ons bietjie gesels oor Maria!❤️
28/04/2026

Laas week het ons gepraat oor Simson. Join ons die week waar ons bietjie gesels oor Maria!❤️

Address

InsideOut Rockfields, Blok I, Lenchen Laan, Rooihuiskraal Noord
Centurion
0157

Opening Hours

18:30 - 20:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HalloYouth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share