NG Kerk Sesmylspruit

NG Kerk Sesmylspruit God stuur ons na gesinne in nood en ‘n omgewing in nood, om met alle middele tot ons beskikking, Sy liefde te leef en uit te dra. Covid reëls geld tans.

Eredienste elke Sondag oggend om 09h00. Kleingroepe vir skoolgaande jeug daarna behalwe vakansie en langnaweke. Von Willichlaan 208, Clubview, Centurion.

🎩😂 ’N MAD HATTER-OGGEND VOL LAG EN PRET! 😂🎩Ons Super Seniors het behoorlik hul Mad Hatter aan gehad! 🎩 Van stylvol en el...
08/09/2026

🎩😂 ’N MAD HATTER-OGGEND VOL LAG EN PRET! 😂🎩

Ons Super Seniors het behoorlik hul Mad Hatter aan gehad! 🎩 Van stylvol en elegant tot sommer heeltemal mal — die hoede was iets besonders! 😄

Dit was ’n heerlike oggend vol lag, kuier, goeie geselskap en sommer net lekker saamwees. ❤️

🎭 ’n Baie spesiale dankie aan LekkerFM wat vir ons Die Oomies gebring het en hierdie ongelooflike comedy-vertoning vir ons gereël het! Julle het ons Super Seniors behoorlik laat lag en vir ons ’n oggend gegee om te onthou. Ons waardeer dit ongelooflik baie! ❤️👏

En natuurlik ook ’n groot dankie aan Die Oomies vir die skreeusnaakse vertoning. Julle het ons behoorlik laat lag! 😂👏

🏆🎩 Baie dankie aan Ringpharm Pharmacy – Club Crossing vir die borg van die pryse vir ons beste hoede! Julle ondersteuning beteken baie vir ons. ❤️

Ons sê sommer ook: gaan ondersteun hierdie apteek! Ringpharm Pharmacy Club Crossing is ’n apteek wat dit die moeite werd maak om plaaslik te ondersteun. 👏💊

En nou… die groot vraag:

🎩 Wie d**k julle het die mooiste, snaaksste of mees “Mad Hatter”-waardige hoed gehad? 😂

📸 Hier is ’n paar van die hoogtepunte van ’n oggend wat behoorlik mal was op die beste moontlike manier!

✝️ Sondag is kerk! En jy is baie welkom. 💛Kom kuier saam vir ’n besondere oggend by Sesmylspruit, met ds Bernice Koekemo...
04/09/2026

✝️ Sondag is kerk! En jy is baie welkom. 💛

Kom kuier saam vir ’n besondere oggend by Sesmylspruit, met ds Bernice Koekemoer wat die Erediens lei.

🕘 Kerkruim & Aanlyn: 09h00
💧 Doop: Ons vier saam die doop van baba Laenette Labuschagne.
👧🧒 Jeug@Sesmyl: 10h00

☕ Kom sommer ’n bietjie vroeër! Vanaf 08h20 staan die warm filterkoffie reg. Kom sit, kuier, gesels en begin jou Sondagoggend reg 😉.

🌸 Ons vier ook die lente!
Na afloop van die diens kuier ons lekker saam en geniet roomys. 🍦☀️

📺 Kan jy nie in persoon hier wees nie?

Die woordverkondiging word ook op ons YouTube-kanaal uitgesaai:
👉 https://tinyurl.com/yabnr6f8

Ons sien uit om jou Sondag te sien! 🌿

Hier raak vreemdelinge familie. En van hier af leef ons anders waar dit saak maak.💛

💜🤍
01/09/2026

💜🤍

✝️ Sondag is kerk! En jy is baie welkom. 💛Kom kuier saam vir ’n besondere oggend by Sesmylspruit, met ds Bernice Koekemo...
21/08/2026

✝️ Sondag is kerk! En jy is baie welkom. 💛

Kom kuier saam vir ’n besondere oggend by Sesmylspruit, met ds Bernice Koekemoer wat die Erediens lei.

🕘 Kerkruim & Aanlyn: 09h00
👧🧒 Jeug@Sesmyl: 10h00

☕ Kom sommer ’n bietjie vroeër! Vanaf 08h20 staan die warm filterkoffie reg. Kom sit, kuier, gesels en begin jou Sondagoggend reg 😉.

📺 Kan jy nie in persoon hier wees nie?

Die woordverkondiging word ook op ons YouTube-kanaal uitgesaai:
👉 https://tinyurl.com/yabnr6f8

Ons sien uit om jou Sondag te sien! 🌿

Hier raak vreemdelinge familie. En van hier af leef ons anders waar dit saak maak.💛

✝️ U word vriendelik uitgenooi na eerskomende Sondag se Erediens gelei deur ds Bernice Koekemoer.🕘 Kerkruim & Aanlyn: 09...
14/08/2026

✝️ U word vriendelik uitgenooi na eerskomende Sondag se Erediens gelei deur ds Bernice Koekemoer.

🕘 Kerkruim & Aanlyn: 09h00
📌 Jeug@Sesmyl: 10h00

Die woordverkondiging sal ook Sondag op ons YouTube-kanaal uitgesaai word:
👉 https://tinyurl.com/yabnr6f8

☕ Kom kuier saam voor die diens!

Ons skink lekker warm filterkoffie vanaf 08:20.

Kom sit ’n bietjie, gesels saam en begin 'n Sondag oggend rustig.

Almal is baie welkom! 🤎

👴🏻👵🏻🍷🍲💙🤍SUPER SENIORS SOP EN SHERRIE!Dit was 'n wonderlike oggend saam met ons vriende!
28/07/2026

👴🏻👵🏻🍷🍲💙🤍
SUPER SENIORS SOP EN SHERRIE!
Dit was 'n wonderlike oggend saam met ons vriende!

Aandag alle dames! Kontak vir Stephan 084 588 1254 of James 083 225 6067 en bespreek jou plek! 💪🩷
27/07/2026

Aandag alle dames!
Kontak vir Stephan 084 588 1254 of James 083 225 6067 en bespreek jou plek!
💪🩷

Address

Von Willichlaan 208, Clubview
Centurion
0014

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Sesmylspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Sesmylspruit:

Share