03/09/2026
God roep ons nie net om toe te kyk nie, Hy nooi ons om saam met Hom te werk. Ons is medewerkers in Sy plan en deel van dit wat Hy op aarde wil doen.
Kliek hier om die hele preek te kyk op ons YouTube➡️ https://youtu.be/UkB0P_qODiw?si=YfxHRsvg0FxhsB8o