Momentum Kerk Centurion

Momentum Kerk Centurion 260B Jean Ave, die Hoewes, Centurion

Kinders by die Nagmaaltafel“Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die konin...
08/06/2026

Kinders by die Nagmaaltafel

“Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.” – Markus 10:14

Terwyl die gemeente nagmaal vier, het die kinders ook die geleentheid om op hulle vlak deel te neem en die betekenis van die nagmaal te beleef tydens Sondagskool.

Dit is kosbaar om te sien hoe jong harte reeds leer van Jesus se liefde, opoffering en genade.

Mag hierdie oomblikke geloof saai wat deur die jare sal groei en vrug dra.

Vandag het ons bejaardes bewys dat vreugde geen ouderdom ken nie! Met goeie geselskap en warm harte was dit ’n besonders...
06/06/2026

Vandag het ons bejaardes bewys dat vreugde geen ouderdom ken nie!
Met goeie geselskap en warm harte was dit ’n besonderse byeenkoms.
Dankie aan elkeen wat die dag so spesiaal gemaak het.

02/06/2026

Touching Jesus is all that matters🎶

Wat ’n wonderlike tyd van samesyn tydens ons kwartaalikse gemeente-ete!Dit was heerlik om as geloofsfamilie saam om die ...
01/06/2026

Wat ’n wonderlike tyd van samesyn tydens ons kwartaalikse gemeente-ete!

Dit was heerlik om as geloofsfamilie saam om die tafel te kuier, lekker kos te geniet en waardevolle herinneringe te maak.

Die gelag, geselsies en warmte van die dag het opnuut gewys hoe kosbaar gemeenskap in die kerk is.

01/06/2026
Baie geluk aan die doopkandidate.Vandag is ’n besondere mylpaal in jou lewe en ’n mooi getuienis van jou liefde vir die ...
31/05/2026

Baie geluk aan die doopkandidate.

Vandag is ’n besondere mylpaal in jou lewe en ’n mooi getuienis van jou liefde vir die Here. Mag jy elke dag nader aan God groei, Sy stem duidelik hoor en Sy genade in elke deel van jou lewe ervaar.
Ons bid dat jou geloof sterk sal bly en dat jy altyd in Sy lig sal wandel. Mag die Here jou ryklik seën op jou geloofsreis.

25/05/2026
Vrou neem ’n blaaskans uit die besige lewe en kom geniet ’n oggend net vir JOU!Hierdie skilderdag is nie net oor verf op...
25/05/2026

Vrou neem ’n blaaskans uit die besige lewe en kom geniet ’n oggend net vir JOU!

Hierdie skilderdag is nie net oor verf op ’n doek nie, maar oor inspirasie, verbinding en om jou hart weer te vul.

Bring ’n vriendin saam en kom ervaar ’n tyd van vreugde, kreatiwiteit en God se teenwoordigheid.

Jy verdien dit!

Kerk is LEKKER👏
24/05/2026

Kerk is LEKKER👏

Address

260B Jean Laan
Centurion
0157

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 10:00
17:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Momentum Kerk Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Momentum Kerk Centurion:

Share