LWC HuweliksHande

LWC HuweliksHande Die Huweliks Hande mentorskap program is a baie praktiese en omvattende huweliks mentorskap kursus vir getroude en verloofde paartjies.

Dankie Gustav en Elna Muller vir die KOMMUNIKASIE Masterclass. 45 paartjies vir die aand het dit geniet en baie geleer.
04/03/2023

Dankie Gustav en Elna Muller vir die KOMMUNIKASIE Masterclass. 45 paartjies vir die aand het dit geniet en baie geleer.

25/02/2023

Nina het 'n woord gekry vir een van die kinders se toewysing môre van 'n "load bearing" muur.

Met onder soek beteken dit nie dat die muur so sterk moet wees nie, maar net reg gebou moet word om die kragte na die fondasie oor te dra. Dus is dit belangrik dat die fondasie stewig en reg is. So sien ek ook die huwelik waar baie, veral mans, probeer om die fondasie te wees terwyl die Here sê jy moet net 'n "load bearing" muur wees. Hy is die fondasie. Ons as mens is nie ontwerp om 'n fondasie te wees nie, want ons het almal krake/sonde in ons en kan omval of meegee. Dit laat mens d**k aan die skrif wat sê: My juk is sag en My las is lig.

Jy het nie nodig om alles op jou skouers te dra nie. Gee dit vir die Here.

Geniet julle naweek.

22/02/2023

MASTERCLASS!!!

Huwelikshande nooi alle verliefdes, verloofdes en getroudes na ’n Kommunikasie Masterclass op die 3de Maart, 18:00 - 21:00 by Lewende Woord Centurion.

Huweliksberaders, Gustav & Elna Muller, gaan jou toerus om op ’n meer effektiewe manier te kommunikeer…

Kostes beloop R100 p/paartjie, dit sluit ’n LIGTE aandete in, en is slegs in kontant betaalbaar op die aand.

Bespreek aanlyn op ons webtuiste of op die LWC-App:
https://www.lwc.org.za/aktiwiteit/Kommunikasie%20Masterclass

Kindertoesig is ook beskikbaar by ons Kruis-Jol teen R30 p/kind.
Bespreek asb aanlyn vir u kind(ers):
https://www.lwc.org.za/aktiwiteit/kruis-jol

16/02/2023

In Matt 22 gebruik Jesus 'n gelykenis van die huwelik. Hier volg 'n interessante gedeelte van daardie tyd.

The culture of that time for weddings of such grandeur was for the host, or in this case the king, to furnish a wedding garment for each guest so everyone was covered with the same identity. Usually the garment would have the king’s crest or insignia on the garment. The man who came in without the garment evidently did not want to be covered with the king’s garment or to be identified as one of his. The story shows the thinking of our God and His Son Jesus. We come as we are, but then we are to be cleansed from all of the outside world’s thinking and take on the identity of a son.

As ons nie onsself kan vereenselwig met Hom nie is ons ook nie Sy verteenwoordiger nie. So ook in ons elkeen se huwelik is die ring deel van my uitbeelding en vir teenwoordig ek my stand met Nina.

Wynand Scheepers

Address

213 Adam Tasstraat, Clubview
Centurion
0157

Telephone

+27126543600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LWC HuweliksHande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category