Shalom Lyttelton

Shalom Lyttelton Maak dissipels maak 'n verskil

08/09/2026

🌿 Wat ’n Sondag by Shalom Lyttelton!

“Jou Nuwe Seisoen” 🌱
’n Kragtige boodskap deur Stephen Murphy oor dit wat God nuut in ons lewens wil doen.

🎥 Het jy die boodskap gemis, of wil jy weer luister?
Kyk die volledige boodskap op YouTube:
https://youtu.be/T_jRhgSc9qk

🌿 Hierdie Sondag by Shalom LytteltonOns verwelkom Stephen Murphy met die tema: “Jou Nuwe Seisoen” 🙌🕢 Power Hour | 07:45🕘...
04/09/2026

🌿 Hierdie Sondag by Shalom Lyttelton

Ons verwelkom Stephen Murphy met die tema: “Jou Nuwe Seisoen” 🙌

🕢 Power Hour | 07:45
🕘 Sondagdiens | 09:00

Kom deel die oggend saam met ons! 💚

🌿 Wat ’n Sondag by Shalom Lyttelton!’n Kragtige boodskap met die tema “My volg afstand” en ’n herinnering om Jesus nie n...
02/09/2026

🌿 Wat ’n Sondag by Shalom Lyttelton!

’n Kragtige boodskap met die tema “My volg afstand” en ’n herinnering om Jesus nie net te volg nie, maar naby aan Hom te bly. 🙏

📺 Indien jy die boodskap gemis het, kan jy dit hier kyk:
https://youtu.be/rVr1nZ5PeqQ

🤍 Hierdie Sondag by Shalom Lyttelton🕢 Power Hour | 07:45🕘 Sondagdiens | 09:00Tema: “My volg afstand”Volg jy Jesus van na...
29/08/2026

🤍 Hierdie Sondag by Shalom Lyttelton

🕢 Power Hour | 07:45
🕘 Sondagdiens | 09:00

Tema: “My volg afstand”
Volg jy Jesus van naby... of op ’n afstand?

Kom deel Sondag saam met ons. 🤍

💜 Hierdie Sondag by Shalom LytteltonSoms is dit net nodig om Sy hand te vat en op te staan. 🙏🕢 Power Hour | 07:45🕘 Sonda...
20/08/2026

💜 Hierdie Sondag by Shalom Lyttelton

Soms is dit net nodig om Sy hand te vat en op te staan. 🙏

🕢 Power Hour | 07:45
🕘 Sondagdiens | 09:00

Wanneer God jou roep, kyk Hy nie net na wie jy nou is nie, maar na wie jy deur Hom kan word. 🙏
20/08/2026

Wanneer God jou roep, kyk Hy nie net na wie jy nou is nie, maar na wie jy deur Hom kan word. 🙏

🌿 Hierdie Sondag by Shalom Lyttelton🕢 Power Hour | 07:45🕘 Sondagdiens | 09:00Wat is die waarde van jou roeping?Jou roepi...
14/08/2026

🌿 Hierdie Sondag by Shalom Lyttelton

🕢 Power Hour | 07:45
🕘 Sondagdiens | 09:00

Wat is die waarde van jou roeping?
Jou roeping het waarde. Jou plek maak saak. Ons is sterker saam. 💜

Sondag het ons Pastoor Jaco en Pastoor Gwen se eerste jaar by Shalom Lyttelton gevier. Dankbaar vir die pad saam en opge...
07/08/2026

Sondag het ons Pastoor Jaco en Pastoor Gwen se eerste jaar by Shalom Lyttelton gevier. Dankbaar vir die pad saam en opgewonde oor wat voorlê!

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met God se genade, vreugde en seën. Baie geluk, Pastoor Lorentz! 🙏💜
07/08/2026

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met God se genade, vreugde en seën. Baie geluk, Pastoor Lorentz! 🙏💜

Address

113 Amkor Road & Gem St, Lyttelton Manor
Centurion
0157

Telephone

+27798839623

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Lyttelton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Shalom Lyttelton:

Shortcuts

Share