Ottery NG-Gemeente

Ottery NG-Gemeente Waar almal welkom is. Bydraes/Tiendes/Lofoffers
NG Kerk Ottery
Absa
0450580023

Ds Jako Visser

Skriba: Irene Durell

+27 81 456 0885

Bydraes/Tiendes/Lofoffers
NG Kerk Ottery
Absa
0450580023

Dienstye: Sondag 10:30
Dinsdag Bybelstudie: 11:00

03/09/2025
Tannie Daleen de Villiërs het soos van julle al verneem het vroeg Maandag oggend haar lewensreis voltooi en is by die Va...
29/04/2025

Tannie Daleen de Villiërs het soos van julle al verneem het vroeg Maandag oggend haar lewensreis voltooi en is by die Vader. Haar gedenkdiens is eerskomende Vrydag (2 Mei 2025) om 11:00 te Ottery NG Kerk. Die diens sal hier op ons Facebook groep gelivestream word vir diegene wat nie in persoon die diens kan bywoon nie. Hou ons blad net Vrydag oggend om 11:00 dop.

Ons is bevoorreg om af te skop met ons kinderkerk/kategese vir die jaar. Sien baie uit daarna om te groei deur die jaar....
26/01/2025

Ons is bevoorreg om af te skop met ons kinderkerk/kategese vir die jaar. Sien baie uit daarna om te groei deur die jaar. Alle jeug welkom. Van voorskool tot Gr 11.

Baie geluk met die inseëning van Dedre Kaiser en Tannie Tina Engelbrecht. Ons glo julle gaan ons kerk groter hoogtes ind...
19/01/2025

Baie geluk met die inseëning van Dedre Kaiser en Tannie Tina Engelbrecht. Ons glo julle gaan ons kerk groter hoogtes indra.

31/12/2024
✝️RiV: Christiaan Oerson is vanmiddag oorlede toe sy huis afgebrand het. Ons harte gaan uit na Sydney, Fatiema, die fami...
21/01/2023

✝️RiV: Christiaan Oerson is vanmiddag oorlede toe sy huis afgebrand het. Ons harte gaan uit na Sydney, Fatiema, die familie en geliefdes in hierdie verskrikike traumatiese tyd😢🙏.

Address

Essenhoutstraat
Cape Town
7800

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Sunday 10:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ottery NG-Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ottery NG-Gemeente:

Share

Category